Seminare en essays

Webseminare, essays en gesprekke oor aktuele sake.
Web seminars, essays and conversations about topical subjects.

Die skending van die reg op die goeie naam en die reg op privaatheid met verwysing na sosiale media soos Facebook

Frans Marx 2014-03-05 Die bekendmaking van persone se e-pos-adresse en ander kontakbesonderhede sal nie noodwendig onregmatig wees nie. Dit sal in elke geval beoordeel moet word in die lig daarvan of die benadeelde ’n regmatige privaatheidswil of privaatheidsverwagting het

Webseminaar: Facebook en persoonlikheidsbeskerming

2014-03-05  Duisende van ons gebruik daagliks Facebook, maar hoeveel van ons wonder oor die wetlike implikasies van die gebruik van hierdie platform, en wat ons regte en verpligtinge in hierdie verband is?

LitNet Akademies-leesgoed: Johann Rossouw

Johann Rossouw 2014-02-27 Johann Rossouw deel sy top leesgoed vir die afgelope jaar met LitNet Akademies.

Die begeerte om met taal te werk …

Roela Hattingh 2014-02-27 Roela Hattingh, ’n dosent by Vega School of Brand Leadership en kopieskrywer, reageer op Angeliqué van Niekerk se LitNet Akademies-artikel.

LitNet Akademies-leesgoed: Elzette Steenkamp

Elzette Steenkamp 2014-02-27 Elzette Steenkamp deel haar top leesgoed vir die afgelope jaar met LitNet Akademies.

’n Oulap se erfgoed

Bernard Odendaal 2014-02-27 Werkswinkels laat bot kontreiverse tot ’n bloemlesing. Bernard Odendaal vertel.

LitNet Akademies-resensie-essay: Stil punt van die aarde deur Johann de Lange

Joan Hambidge 2014-02-27 "Soms kom daar ’n bundel oor jou lessenaar wat ’n unieke plek inneem en die leser se chakras dwingend deurmekaar krap."

Advertensies: Koop jy dit?

2014-02-27 Taal is een van die instrumente wat kopieskrywers gebruik om die teikenmark se aandag in advertensies te trek en dubbelsinnigheid kan ’n waardevolle instrument wees om die teikenmark se aandag te trek, aangesien dubbelsinnigheid die teikenmark intellektueel (kognitief) uitdaag.

’n Afrikaanse kerkman wat apartheidstrukture laat steier het, word weer onthou

Pieter GR de Villiers 2014-02-26 Die eerste AS Geyser-gedenklesing by die Universiteit van Pretoria is 17 Februarie 2014 gehou. Pieter GR de Villiers skryf oor hierdie anti-apartheidsheld waarvan verbasend min mense weet.

LitNet Akademies-leesgoed: Ampie Coetzee

Ampie Coetzee 2014-02-26 Ampie Coetzee deel sy top leesgoed vir die afgelope jaar met LitNet Akademies.

LitNet Akademies-leesgoed: Michael le Cordeur

Michael le Cordeur 2014-02-26 Michael le Cordeur deel haar top leesgoed vir die afgelope jaar met LitNet Akademies.

Internasionale Moedertaaldag

Willem Fransman 2014-02-26 "As ek vandag terugdink, het ek 'Willem-huis' by die skoolhek gelos en 'Willem-skool' geword."

Advertensies – die samespel van beeld en teks

Amanda Marais 2014-02-26 Amanda Lourens skryf oor hoe taal én beelde in die advertensiewese verlei.

Karin Brynard by die WAT se Woordpret

Naomi Meyer 2014-02-21 Watter vyf woorde borg Karin Brynard?

LitNet Akademies-leesgoed: Susan Smith

Susan Smith 2014-02-20 Susan Smith deel haar top leesgoed vir die afgelope jaar met LitNet Akademies.

LitNet Akademies-leesgoed: Janien Linde

Janien Linde 2014-02-20  

LitNet Akademies-leesgoed: Naòmi Morgan

Naòmi Morgan 2014-02-20 Naòmi Morgan deel haar top leesgoed vir die afgelope jaar met LitNet Akademies.

Die mitiese toring van Babel en moedertaal

Wannie Carstens 2014-02-20 Ter viering van Moedertaaldag plaas LitNet hierdie bydrae deur Wannie Carstens.

LitNet Akademies-leesgoed: Hennie Kruger

Hennie Kruger 2014-02-19  

LitNet Akademies-leesgoed: Ian Nell

Ian Nell 2014-02-19  
Top