2014-02-27Taal is een van die instrumente wat kopieskrywers gebruik om die teikenmark se aandag in advertensies te trek en dubbelsinnigheid kan ’n waardevolle instrument wees om die teikenmark se aandag te trek, aangesien dubbelsinnigheid die teikenmark intellektueel (kognitief) uitdaag.
Pieter GR de Villiers2014-02-26Die eerste AS Geyser-gedenklesing by die Universiteit van Pretoria is 17 Februarie 2014 gehou. Pieter GR de Villiers skryf oor hierdie anti-apartheidsheld waarvan verbasend min mense weet.
Francis Galloway2014-02-19Die M-Net Literêre Toekenningsis opgeskort. LitNet Akademies se redakteur Geesteswetenskappe, Francis Galloway, lewer kommentaar.