Seminare en essays
Webseminare, essays en gesprekke oor aktuele sake.
Web seminars, essays and conversations about topical subjects.
Web seminars, essays and conversations about topical subjects.
Vrymesselary voor die aanvang van die Suid-Afrikaanse Oorlog
2013-11-12 "Die eerste politieke turbulensie wat die Vrymesselary in Suid-Afrika belewe het, was ten tye van die Groot Trek (1835–1838). Verskeie Voortrekkers was aktiewe Vrymesselaars, van wie Piet Retief die bekendste was."Hoe die leser en die teks mekaar lees: Marlize Hobbs oor Shirmoney Rhode
2013-11-08 Shirmoney Rhode het op 4 November 2013 'n brief vir Nathan Trantraal geskryf. Marlize Hobbs reageer op Shirmoney se bydrae.Belydenis van ’n pornoverslaafde
2013-11-05 "Pornografie is ’n iets wat jy aan ’n universiteit bestudeer. Porno is meer soos Post Toasties of iets. Sommer vir brekfis. Dit het ’n huishoudelike ding geword."Kô lat os praat! #prefablyinkaaps
2013-11-04 "Die reality is warrit is, os kannitie deny nie, ma daas two sides to a story." Shirmoney Rhode antwoord Nathan Trantraal.Persverklaring: Afskaling van Afrikaans by Universiteit van Kwazulu-Natal
2013-11-01 PEN Afrikaans neem met groot kommer kennis van die Universiteit van Kwazulu-Natal se voorneme om die doseer van Afrikaans as taal af te skaal tot eerstejaarsvak.Bekendstelling en oorhandiging van Deel XIV van die WAT
2013-10-29 Die verwelkoming deur Arnold Schoonwinkel, voorsitter van die Direksie van die WAT, by die bekendstelling en oorhandiging van WAT XIV op 18 Oktober 2013.African languages in the print media
2013-10-23 "The dominant view is that African languages have no future as languages of print. For purposes of this talk the designation 'African language' excludes Afrikaans, and the word 'print' is used inclusively to refer to both paper and digital print."Toespraak by die ATR – Simposium 2013 – Paarl
2013-10-23"Ons kan dit nie bekostig om moedeloos te word in die lig van soveel gebreke in Suid-Afrika nie. Ons moet aanhoudend klop om hierdie deur oop te maak in die belang van ál die tale in die land."
Die stand van die Suid-Afrikaanse media
2013-10-22 "Hierdie artikel poog om ’n blik te gee op die Suid-Afrikaanse media en hul verhouding tot die samelewing. Die fokus is die huidige stand van die media, maar daar word ook na sleutelverwikkelinge in die eerste twintig jaar van demokrasie verwys ten einde ’n raamwerk vir onlangse gebeure te verskaf."Afrikaans en die media op pad na 2020
2013-10-22 Waldimar Pelser was een van die sprekers by die simposium wat die Afrikaanse Taalraad op Vrydag 18 Oktober by die Afrikaanse Taalmonument in die Paarl aangebied het. LitNet plaas sy bydrae oor Afrikaans en die media op pad na 2020.’n Bosluis, Billy the Kid en Coenraad de Buys: Die spore van legendes in die veld
2013-10-11 "Waar historiese karakters ontglippend is, gebruik outeurs dus dikwels ’n wye lens, lê die fokus op die panoramiese agtergrond. Die onbeweeglike landskap bly in fokus, maar die ratse historiese figuur is ’n dowwe klad.” Lees Willem Anker, op die oomblik beurshouer van die Jan Rabie Marjorie Wallace-beurs, se gedenklesing na aanleiding van dié beurs.Rethinking Thinking: Modernity’s “Other” and the transformation of the University
2013-10-10 "This book is about the need for the transformation of higher education in South Africa. It problematises thinking about universities, and thinking in universities."A response to Jonathan Jansen’s Percy Baneshik Memorial Lecture to The English Academy of South Africa
2013-10-08 "One cannot, therefore, have a sustained democracy operating in a language in which most people are functionally illiterate. President Zuma is probably the only post-democratic president to have realised that (and to some extent former President Mandela), often speaking in isiNguni (collectively understood by approximately 45% of the population)."Why English should be the language of South African universities
2013-10-08Jonathan Jansen, Percy Baneshik Memorial Lecture of 2013: "What English does is level the playing fields in the historically Afrikaans universities for common engagement."
