Rubrieke

Hetsy dit politiek, rugby, onderwys of die filosofie betref – daar is altyd menings. Hier deel LitNet se rubriekskrywers hul opinies, sienings en mymerings.
Be it politics, sport, education or philosophy – everyone has an opinion. Here LitNet’s columnists have their say.

Is djy vesin in djou kop, FW?

Bettina Wyngaard Rubrieke 2020-02-18

"As djy nie deel vannie oplossing issie, dan is djy deel vannie problem. En let me be clear, FW: Djy’s deel vannie problem."

Staatsrede 2020

Bettina Wyngaard Rubrieke 2020-02-14

"Met hierdie toespraak het ek vir die eerste keer ʼn landspresident gehoor, nie ʼn ANC-afgevaardigde wat die ANC-agenda klakkeloos napraat nie."

Horror-scope 2020

Nini Bennett-Moll, Erna Jo Rubrieke 2020-02-12

Is jy ’n Virgo met OCD, ’n suinige Taurus of ’n agterbakse Scorpio? Lees jou horror-scope vir 2020 hier!

Terugblik op vyftig veelbewoë jare

Bettina Wyngaard Rubrieke 2020-02-12

“Die halfeeu tussen 1970 en 2020, die era waarin ek lewe en verstand gekry het, is veral deur twee goed gekenmerk: radikale regimeveranderings en snelveranderende tegnologie.”

Mister God (in die styl van Mister God, this is Anna)

Bettina Wyngaard Rubrieke 2020-02-07

"Die punt is, hulle het options. Die arm mense hettie options nie." 

Mans in magsposisies en hul "komplekse nalatenskap"

Bettina Wyngaard Rubrieke 2020-01-29

"Sportsterre, en filmsterre, en sangers, aan die ander kant, word vereer asof hulle die redding van Armageddon is – al is hulle soms meer bekend vir skade en skande as enigiets anders."

Hoop ten spyte van

Bettina Wyngaard Rubrieke 2020-01-22

"Ons moet ophou kyk na die regering om enigiets te doen. Dis gewone mense wat die verskil maak."

Morfeus moet trou

Nini Bennett-Moll Rubrieke 2020-01-14

"Nee, my blind date is nie ’n reeksmoordenaar nie. Net ’n skadelose dokter, en sy enigste verhouding is met sy draks."

Blaas anti-swart vooroordeel in die media rassehaat aan?

Bettina Wyngaard Rubrieke 2020-01-14

"Natuurlik word dit nooit prontuit gesê nie, maar die onderliggende boodskap is dat wanneer wit mense moor, daar redes en versagtende omstandighede moet wees."

EskomSePush

Bettina Wyngaard Rubrieke 2020-01-07

"Pers Eskom ons af?"

Tories gaan sukkel om Verenigde Koninkryk in een stuk te hou

Jason Lloyd Rubrieke 2019-12-24

"Boris Johnson se segepralende Konserwatiewe Party se kolossale oorwinning van die onlangse Britse verkiesing mag Brexit ’n werklikheid maak, maar die Tories se probleme om die Verenigde Koninkryk (VK) in een stuk te hou, het nou eers begin."

Nasionale gesondheidsversekering nodig om armes se menswaardigheid te herstel en om bevoorregtes menswaardigheid te leer

Jason Lloyd Rubrieke 2019-12-20

"Die NGV-teenstanders moet dus kennis neem dat die armes nie vir ewig op universele gesondheidsorg kan wag nie, want baie van hulle het nie toegang tot mediese fondse nie."

Jitsvinger: 10 most influential albums

Jitsvinger Rubrieke 2019-12-19

"My eerste introduction aan ’n liriese profeet en ’n staple van my hoërskoolvakansies se soundtrack as ’n twaalfjarige soos ek deur my cousins se kamervenster in Matroosfontein kyk." Jitsvinger deel sy 10 most influential albums. 

2019 se top 15: hoogtepunte, laagtepunte, raakpunte en knelpunte

Nini Bennett-Moll Rubrieke 2019-12-18

"Halala Mzansi!" Oor beurtkrag, Mejuffrou Heelal, die Springbokke, Jonathan Jansen, gay liefde, Boer soek 'n (vr)ou, Zille, Maimane en die res van ons op die land se bipolêre tuimeltrein.

Droogte: waar sal ons hulp vandaan kom?

Bettina Wyngaard Rubrieke 2019-12-11

"Waar dink hulle het Bosasa se pakke hoender en vleis vandaan gekom? Dis Suid-Afrikaanse boere wat dit geproduseer het."

Oor troostantes en ander wyshede

Nini Bennett-Moll Rubrieke 2019-12-06

"In die vroeë tagtigs het Ma ’n rubriek as klatannie gehad. Ja, een van dáárdie sosiale raadgewers wat vir Jan Publiek sielkundige advies in tydskrifte en koerante gee."

Eer jou ouers: ma en pa, ma en ma, pa en pa, net-ma, net-pa

Olivia M Coetzee Rubrieke 2019-12-06

"Maa wat vi my important en hoekô ek skryf hie’oo gat oo hoe ôs, ôs se groot mense, en oumense treat, nevemind of hulle familie is, of nie familie issie. I think we’ve completely lost sight of what the elderly mean to us as a society."

“die meisie mettie boek”

Olivia M Coetzee Rubrieke 2019-12-05

"Droem saamit my, en imagine, elke gun op die Cape Flêts, of selfs in SA wôt geruil vir ʼn boek, imagine daai wêreld."

Hoe word ontvangers van die omstrede Jan Rabie Marjorie Wallace-skrywersbeurs gekies?

Jason Lloyd Rubrieke 2019-12-04

"Vermits dit bekend geword het dat die omstrede Jan Rabie Marjorie Wallace-skrywersbeurs aan die bekroonde skrywer en digter, Valda Jansen, toegeken is, kan die beurskomitee gerus moeite doen om die riglyne waarbinne dié beurs toegeken word begryplik aan voornemende aansoekers te verduidelik."

Hoëgraad-boemelaar

Jitsvinger Rubrieke 2019-12-04

"Dit is kragtig. Deurdringend. Subtiel. Dit is georganiseerd met wortels wat strek tot diep in die Ou Testament. Daar is nie 'n enkele rolprent of treffer wat die ware betekenis van geld verduidelik nie."

Top