Hetsy dit politiek, rugby, onderwys of die filosofie betref – daar is altyd menings. Hier deel LitNet se rubriekskrywers hul opinies, sienings en mymerings. Be it politics, sport, education or philosophy – everyone has an opinion. Here LitNet’s columnists have their say.
Jason Lloyd2009-12-18Ek vermoed 'n tipe houding (reg of verkeerd?) by die gevestigde en bejaarde skrywer André P Brink (75) dat hy nie – soos sommige mense versoek het – die Jan Rabie en Marjorie Wallace-beurs gaan teruggee nie omdat hy ...
Koos Kombuis, Koos Kombuis2008-04-14Ope Brief aan Deon Opperman van Koos Kombuis
Liewe Deon
Party ouens fok Australië toe, party ouens blaas hulle breins uit met drugs, party ouens is in denial en sê alles sal vanself regkom, en party ouens probeer iets positiefs doen ...
Koos Kombuis2008-01-29Op die rand van ’n woestyn. Etlike eeue voor Christus. Josua en die Israeliete val die Beloofde Land binne. Die heidene se afgode word afgebreek en verbrand. Een na die ander marsjeer hulle die vreemde stede binne, dood vroue en kinders, ...
Deborah Steinmair2006-09-08Ek moes ‘n hoogs suksesvolle loopbaan as musiekresensent inboet. Daar was een kleinigheidjie wat in die pad van my roem gestaan het: die feit dat ek aan ‘n rare sindroom ly. Op laerskool is ek as “toondoof” gediagnoseer. Dit was nadat ons die ...
Deborah Steinmair2006-08-17Op SêNet, daardie gladde virtuele seepkis, is daar onlangs na die Teletubbies verwys. Ene Zippy vertel dat haar Londense woonstelmaat, ‘n mal Kanadese raver, gereeld uitgeroep het: “Teletubbies is pure acid, man!” Tele bye ...
Deborah Steinmair2006-07-07Ek blaai nou die dag deur ‘n geïllustreerde voëlboek. Dis altyd lekker om die lyfies wat ek in die tuin sien rondwip, vir ‘n slag van naderby in glansende waterverf te bestudeer. Om te lees oor hulle eet- en ander gewoontes. Ek ...