Hetsy dit politiek, rugby, onderwys of die filosofie betref – daar is altyd menings. Hier deel LitNet se rubriekskrywers hul opinies, sienings en mymerings. Be it politics, sport, education or philosophy – everyone has an opinion. Here LitNet’s columnists have their say.
Jason Lloyd2012-01-17Dit is in die belang van die voortbestaan van Afrikaans en vir al sy sprekers dat die Universiteit Stellenbosch so spoedig moontlik moet verengels.
2012-01-12Wanneer die Kaapse Klopse op Tweede Nuwejaar verskyn, word Kaapstad se strate omgetower na ’n skouspel wat slegs by uitsondering elders in die wêreld te sien is.
Jason Lloyd2011-11-22Die storie van Peter de Villiers as Bok–afrigter – nog tot volgende maand (?) – is ’n storie van hartseer, maar ook van hoop en blydskap. Toe hy vier jaar gelede die geleentheid gekry het – weliswaar op omstrede wyse – is
Jason Lloyd2011-11-16Dit is ’n bekentenis of belydenis wat ek teenoor Jakes Gerwel moet doen omdat ek die verhaal oor ’n uitsonderlike inwoner van Somerset-Oos nog nooit geskryf het nie. Die besoek aan Somerset-Oos wat dié belofte voorafgegaan het, het so begin. Dit ...
2011-10-13Dis tyd dat die uitgewers hul trots in hul sak steek en die erkenning aan Floris Brown gee wat hom toekom. Of gaan ons, soos in die geval van ’n ander reus en bruin gemeenskapsdigter, Adam Small, wag totdat dit reeds te laat is?
Jason Lloyd2011-08-30Die meerderheid wit mense (en veral Afrikaners) toon geen begrip van, berou oor en respek vir die kroniese skade wat slawerny, kolonialisme en apartheid aan swart mense (in die breë generiese sin) aangerig het nie. Die klank, toon en aard van ...
Jason Lloyd2011-08-25Mondli Makhanya is ’n kat met nege lewens, wat al lankal moes bedank het. Trouens, hy moes al by drie geleenthede bedank het, maar hy het nie. Tydens dié geleenthede moes drie rubriekskrywers en ook ’n ...
Jason Lloyd2011-08-02Wat is die ergste wat met ’n skrywer of digter kan gebeur? Natuurlik sal menige mense die maklike en ook baie hartseer antwoord – die dood – as antwoord gee. In baie gevalle is die dood egter die beste uitweg. ...

2011-07-27Dit het die afgelope tyd weer eens duidelik geword dat die pad na versoening besonder lank is en daar sal nog baie water (en trane) in die see loop voordat ons na onsself kan verwys as die reënboognasie waarvan Desmond Tutu ...

Jason Lloyd2011-07-26Konsensus onder bruines oor die verskyning van Colour(ed) TV op SABC3 bestaan nie. Sommiges sê dit is ’n klomp gemors, terwyl andere dit as ’n geleentheid sien – om bruines se seldsame verskyning op TV ...

Jason Lloyd2011-07-20Hoe prakties haalbaar is die volle implementering van die voorgestelde Wetsontwerp op Suid-Afrikaanse Tale? In beginsel is dit ’n wonderlike idee wat moet toesien dat al 11 amptelike tale soos verskans in die Grondwet (Wet ...

Jason Lloyd2011-06-15Hoe die DA sy gekonsolideerde wit, bruin en Indiër-steun en ietwat verhoogde swart steun in die onlangse munisipale verkiesings gaan omskep in ’n party met inklusiewe strukture en nasionale beleid, gaan geen maklike ...
Jason Lloyd2011-06-08In sy bundel rubrieke skryf Heindrich Wyngaard veral oor “kwessies wat hul bestaan in die bruin gemeenskap het of wat bruin mense in die eerste instansie raak”, dus oor die kompleksiteit van (bruin) Afrikaanssprekendheid in ’n postapartheid-Suid-Afrika.
Jason Lloyd2011-06-01Die herskikking van die politiek in die nabye toekoms is te ver en daarom lê dit nie opgesluit in die versterking van die (reeds) flou opposisiepartye nie, maar eerder in die diepgaande herbesinning en verandering van die ...
2011-04-14’n Swart student in haar vierde jaar kom die afgelope week na my toe met ’n eenvoudige versoek: “Dok, kan jy my asseblief help om Afrikaans aan te leer? Die taal is so mooi, en ek voel dit sal ’n bate ...