Reis
Lees reisartikels en -verhale deur gesoute reisigers op ons reis-ruimte.
Read travel articles and fiction by seasoned travellers in our travel section.
Erfenismaand en ’n gedenkboek aan Hoërskool Franschhoek: bydraes versoek
2020-09-24Die skrywers wil baie graag hoor van enigeen, soos oudleerlinge of -onderwysers, wat in Erfenismaand ’n bydrae wil maak tot die ideaal van ’n geskiedenisboek oor Franschhoek se skool.
Bestemming: die Arktika
2020-06-17"Arktika is een van dáárdie woorde wat my onmiddellik op ’n verbeeldingsreis stuur. Dit laat my hunker na afgesonderde stiltes, ysige koue en die belofte van die noorderligte."
Reisskets: Die kleur van jou vet
2020-04-08"En so kruis ons paaie – twee verdwaalde mense en ’n vasberade ma-skilpad. Sy steur haar min aan ons, maar ons onthou haar jare later nog met verwondering."
Reisskets: Die kermende trollie
2020-03-30"Alles in die land is moeg en afgeleef. Hoe anders as alles so oud is, duisende jare oud?"
Reisskets: Die hond van Afrika
2020-01-21"Die ou Lungu verklaar met jare se wysheid: 'Die hond was te honger en het land toe probeer swem. Die krokodille …'"
Reisskets: Die dans van die Rooi Romp
2020-01-15"Rose het ’n vroeë Kersfees gehad, want toe ons middel-Desember Stellenbosch toe vertrek vir ons jongste se gradeplegtigheid, draai die maer lyfie om en om in die rooi Shweshwe-romp."
Reisskets: Die dans van die riete
2020-01-14"Tienduisende Swazi’s en buitelanders trek saam by die kraal van die koninginmoeder vir die skouspel van kleur, klank en dans."
Reisskets: Dis die bome wat my bybly…
2020-01-07"’n Pisboom. ’n Boom vol strikkies ... Soveel kontinente, soveel lande, soveel mense, soveel ervaringe oor twintig jaar ... Elke boom vertel ’n storie, die storie van sy spesie, die storie van sy tyd en plek, maar so dikwels ook die stories van ’n land en sy mense."
Reisskets: Met kapmes en galblaas
2020-01-07"Dis die galblaas! Die kroonjuweel van die tiara het losgekom. Die skare kreun; die lusiba is ’n teken dat Anna se lank-oorlede pa toestemming gegee het dat sy dogter die kraal mag verlaat."
Reisskets: Arme Eva
2019-12-11"Ek raak, teen my eie beterwete, meer en meer betrokke by die bedorwe dogtertjie. Eva, daarenteen, verdra my bloot."
Reisskets: 'n Meer wat wegraak
2019-12-04"Rukwa laat hom nie sonder meer vind nie. Jy moet hom gaan soek; met respek versigtig deur ’n soutpan óf op die blote beduidenis van ’n wielspoor langs."
Reisskets: Gekamoefleer teen die lewe
2019-11-27"Die werktuigkundiges is vaal van die stof. Die skemer is koud. Die gekamoefleerde vrou staar uitdrukkingloos na die donkerwordende pad."
Reisskets: Biker-biskop in die Afrikabos
2019-11-25"Wat het hul regtig nagelaat in die suidweste van Tanzanië, die Godsmanne? Geloof en ruïnes?"
Tafelberg se kabelspoor vier 90ste bestaansjaar
2019-11-07" Vér troon Tafelberg oor die stad uit, kenmerklik aan Kaapstad. Vandeesmaand is dit egter nie die berg self wat in die kalklig is nie, maar eerder die gewilde kabelspoor wat besoekers al dekades lank teen die majestueuse berg op neem."
Op reis vir Afrikaans – Europa bied oneindige moontlikhede
2019-09-27"Hulle hoef of moet nie Afrikaans aanbied nie, maar hulle doen dit omdat hulle potensiaal vir die taal in Europa sien en dus besondere moeite doen om dit in hulle kursusse te betrek."
Hier gaat ons! Reise en rampe: ’n onderhoud met Gerard Scholtz
2019-07-02"Maar dít is die stories, daardie ironiese reisrampe, wat jy oorvertel. Bygesê, altyd met ons kavalkade van vrolike engele fladderend agterna."
Vyf lewenslesse op die Camino-staptog
2019-05-30"Ek vind soveel aanklank by die konsep van die pelgrimsreis as feesviering, en dit was ’n ongelooflike ervaring om deel te wees van ’n groep mense wat uiteindelik dieselfde eenvoudige doel gehad het: om die eindbestemming te haal en dit in die proses te geniet."
Ses redes waarom
2019-05-27"Dís wat jy sal onthou as jy terugdink aan jou skryfkursus op Lesbos. Saam met alles wat jy oor skryf geleer het, sou ek graag wou glo dat jy ook iets heeltemal onverwags oor jouself geleer het."
Murray’s food trails: Kalk Bay
2019-03-08"Spacious walkways stretch from one side of Kalk Bay to the other, offering excellent facilities for recreational walking or just sight-seeing – at places, with sight-seeing of the harbour and the mountains. Or, just come and enjoy fresh fish and chips from some of the local venues, such as Kalky’s, which is reasonably priced."
Praktiese wenke vir die Camino-stap
2018-09-27"Die Camino is eintlik soos die lewe: daar is nie ‘n regte manier om dit te doen nie, daar is net jóú manier om dit te doen. Op jou eie tyd en teen jou eie pas. Buen camino!"