Reis

Lees reisartikels en -verhale deur gesoute reisigers op ons reis-ruimte.
Read travel articles and fiction by seasoned travellers in our travel section.

Riviereland: Twee besoeke aan Nederland: ’n Diachroniese reisverslag

Cilliers van den Berg 2011-11-16 Die jongste werk uit die pen van die befaamde romansier en historikus Karel Schoeman is ’n reisverslag getiteld Riviereland: Twee besoeke aan Nederland. Soos wat deur die titel aangedui word, beskryf die teks twee besoeke van Schoeman in 1999 en 2003 ...

Die verlore stad

Elias P Nel 2008-11-24 Skrywer Elias P. Nel het nog net op twee plekke gewoon - in Kraaifontein in die Wes-Kaap, waar hy vandag nog tuis is, en tot en met sy 14de jaar op Verneukpan in die Kenhardt-distrik in die Noord-Kaap. Daar waar "sy mense, sy stories" ...

Windhoek

Daniel Hugo 2008-10-28 Windhoek, Namibië is Daniel Hugo se Jerusalem én sy Rome: die heilige stad waar hy met die Sestigers se verbysterende woorde kennis gemaak het nog vóór hy sy eie hand aan die digkuns gewaag het. ...

Die waarheid van my hartland

Riana Scheepers 2008-10-08 Het jy al aan tafel gesit en gehoor hoe die mense om jou mekaar in die rede val en ou stories vertel? Het jy al in Eshowe stil gestaan en na die wind geluister? Na stemme wat sing van goedheid en genade? Riana Scheepers sit aan tafel saam met haar ...

Mooiloop | LitNet-skrywersdorp: Sutterland, my hartland

Nanette van Rooyen 2008-07-29 In haar kortverhaalbundel Om te vlerk het Nanette van Rooyen saam met voëls gevlieg en in haar roman Chinchilla het sy pelsdiere getroetel. Maar wanneer haar hart pad vat, is dit na ’n dorp in die Noord-Kaap. Minstens eenkeer per ...

Mooiloop | LitNet-skrywersdorp: Waar die wolke middag maak

Hennie Aucamp 2008-07-03 Daar waar die Stormberg en die Bakenberg jou in die Oos-Karoo se kom veilig hou, en waar die reën sy stippelgordyn oor die droë veld laat hang, is waar Hennie Aucamp se grootword lê. So tussen gister se herinneringe en vandag se ...

Mooiloop|LitNet-skrywersdorp: Die wêreld agter nege passe

Abraham H de Vries Reis 2008-05-23

"Sy Kannaland is nie al wêreld wat aan Abraham H de Vries behoort nie. Hy ken ook ander klippe en rante as dié in die Klein-Karoo, maar ’n landskap waarsonder hy nie kán nie, is die horisonne van stories."

Mooiloop | LitNet-skrywersdorp: Vallei van verlange

Chris Barnard 2008-04-22 Die meeste daarvan onthou jy soos gister. Maar wat as dit nie meer so is nie? Chris Barnard het die spoor teruggevat na die lekkerste plekke van sy kleintyd. Het dit hoegenaamd iets met die plek te make of dalk eerder met die verbyheid van alles? Op ...

Die Polana Hotel: ’n Storie, ’n fantasie en literêre teorie

Joan Hambidge Reis 2007-05-03

Reis was nog altyd vir my gekoppel aan kreatiwiteit. In 2000 het ek die millennium-oorgang op die hotelstoep van die Polana ingedans – op “Volare”. 

Top