Reis

Lees reisartikels en -verhale deur gesoute reisigers op ons reis-ruimte.
Read travel articles and fiction by seasoned travellers in our travel section.

’n Noodberaad teen ivoor se bloedspoor

Gerrit Rautenbach 2013-11-15 "Omkopery en konkelkonneksies in sekere Afrikastate beteken enige strawwe kan omseil word en slapgatlande word hoofweë vir smokkel-ivoor. In baie lande is olifantstroping glad nie ’n ernstige oortreding nie."

Beste foto’s – Kruger Junie 2013

Trienie 2013-11-11 Hierdie foto’s is warm uit die oond. En is dit lekker om te weet dat hierdie pragdiere tans nog lewend met ons is.

The Historical Karoo deur Chris Schoeman – 'n Onderhoud

Chris Schoeman, Naomi Meyer 2013-10-22 The Historical Karoo het by Random House Struik verskyn. Hierdie pragtige koffietafelboek sal 'n genot wees vir enigeen wat al ooit deur die Karoo gereis het. Die skrywer, Chris Schoeman, vertel vir Naomi Meyer hoe die boek tot stand gekom het.

'n Besoek aan Pniël

Naomi Meyer Leefstyl 2013-10-15

“Net 'n vinnige, vlugtige besoek aan die dorp sal nie deug nie. Jy sal net te veel van ‘n wonderlike ondervinding misloop.” Matthew Cyster gesels oor sy tuisdorp.

Namibiese Woordfees 2013: Volledige program

2013-08-29 Hier is die volledige program van die Namibiese Woordfees 2013. Die fees vind vanaf 2 tot 7 September 2013 in Windhoek plaas.

Jakob Marengo: Lest we forget – ’n musical

Aldo Behrens, Naomi Meyer 2013-08-27 "’n Halwe potsierlike Namatannie wie oor haar Siebie en haar man se afsterwe huil dat dit ’n teaterbelewenis word. Hulle huil my oë elke repetisie vol trane. Oorlat hulle so opreg oor hulle se hond huil – ’n oerhuil oor die eeue heen."

Hartepad: Boekbekendstellingsgeleentheid

2013-08-27 Gerrit Rautenbach se kortverhaalbundel Hartepad is op 21 Augustus 2013 in Stellenbosch bekendgestel. Hy het met Johan Bakkes oor reiservaringe en skryf gesels.

Namibiese Woordfees 2013: lKh? da !hoa

Chrisna Beuke-Muir, Naomi Meyer 2013-08-06 Die Namibiese Woordfees vind vanjaar vir die eerste keer plaas – op 2 tot 7 September 2013. Naomi Meyer het by Chrisna Beuke-Muir, feesorganiseerder, van 'n Afrikaanse fees elders in Afrika gaan hoor.

Magoebaskloof - a recollection

Adriaan 2013-07-12 The wind a gentle descend through plantation tops mopping up streaks of sun to a cabin by a waterfall.

So was dit – ope brief aan Johan van Wyk

Gerrit Rautenbach 2013-07-12 "Jou stories lees lekker en wat ek die meeste van hou, is dat alles eintlik daar was, en soms nog net so daar is, in die meeste van ons se lewens."

Teerpad-konfrontasie

Trienie 2013-06-27 Vanoggend kliek ek weer deur foto's geneem in die Kruger tydens 'n vorige vakansie. Skielik is die konfrontasie weer voor oog. Die van leeu en buffel.

Smaatiboy: "Dik Oos-Kaap met ’n J-Bay-twiss"

Annie Klopper 2013-01-24 "Ek kan nie sy oë agter die swart glas van sy donkerbril lees om te sien of hy ’n grap maak nie. Dis inderdaad besonder warm op Jeffreysbaai se strand vandag, en sekerlik die eerste keer dat ek ’n onderhoud met iemand voer terwyl ek op my maag in ’n bikini lê."

Die nuwe intrekker – Geheuekiekie 2

Trienie 2013-01-18 "Dis tye soos die – wanneer ’n leeu se brul wegsterf in ewig nag, en jy skielik onthou van die alleenloper gevlekte hiëna rondom die kamp, dat jy bly is oor die tent se ritssluiter wat jy tog laat regmaak het."

Waar die watervalle bó jou is: ons reis na Sabie

Yuri Thumbran 2012-08-23 "So tussen die rondry, verken, gesels en foto’s neem, kom ek iets agter. Die meeste watervalle in Sabie is bo jou. In Graskop staan jy gewoonlik bo die loop en kyk hoe die water afwaarts tuimel."

’n Rit met die Bloutrein

Yuri Thumbran 2012-08-01 "‘n Ervaring wat die moeite werd is. Bowenal het dit my laat besef dat toerisme in Suid-Afrika sy juwele het."

Deurbraak: ’n lesersresensie

Rika Vermeulen 2012-08-01 "Maak jou voordeur oop en gaan kyk. Deurbraak speel verder by Aan de Braak Teater, Alexanderstraat, Stellenbosch, op 1, 2, 3 en 4 Augustus."

Brit blog soos Boerseun – ontmoet Alexander Ord

Alexander Ord, Naomi Meyer 2012-06-13 "Die ding wat ooglopend is, is dat Afrikaans nou aanlyn floreer. Daar’s baie mense wat dit leer en daar’s nuwe leerstof beskikbaar in boekwinkel te koop, wat wys dat mense belangstel." ’n Brit vertel hoekom hy in Afrikaans blog.

The Beaufort West Trail

Paul Murray 2012-01-25 It’s a town of hidden gems: Beaufort West.

Oepse Daisy recommended for those with itchy feet

Justin Fox 2012-01-16  This new collection of 27 travel sketches takes us on a journey around the globe with master raconteur Johan Bakkes.

Hiervandaan: Baie meer as ’n road movie

Harry Kalmer 2011-11-24 Hulle is besig om dood te gaan. Die ooms wat Old Spice gedra het. Die ooms wat kortbroeke, kniekouse en pampoengeel Grasshoppers gedra het. Die ooms wat nooit oorsee gegaan het nie.
Top