Reis
Lees reisartikels en -verhale deur gesoute reisigers op ons reis-ruimte.
Read travel articles and fiction by seasoned travellers in our travel section.
’n Tuiskoms: Glencoe, Skotland
2018-06-26"Tydens my verblyf lok die snerpende koue my keer op keer na buite, waar die vallei se droewe geskiedenis byna tasbaar is. Ek sien dit in elke klip, elke kaal boom, elke mosbegroeide muurtjie en in die fyn slierte mis wat voortdurend tussen loch en berg sweef."
Op twee wiele oor die Himalaja
2018-02-01"’n Goeie omvattende en verduidelikende definisie van avontuur beskryf dit as ’n blootstellende gebeurtenis met ’n onseker gevolg of uitkoms ..."
Gaan spoor jouself op in Klein-Tibet
2017-11-08Het jy al ooit gewonder of daar méér is? Of daar ’n deel van jouself is wat jy nog moet leer ken? As jy meer van jouself en meer van jou plek in die lewe wil ontdek, kan Streetschool die antwoord wees met hul unieke toere, avonture en werkswinkels in Dharamsala in die noorde van Indië. Gerrit Rautenbach het gaan kyk hoe werk dit doer in die Himalaja.
Video's: Reis en vleis – Gerrit Rautenbach gesels met Johan Bakkes
2017-07-11"Die eerste Reis en vleis-geleentheid het op 4 Julie by Twaalf in Stellenbosch plaasgevind. Gerrit Rautenbach het met Johan Bakkes gesels oor reis en skryf, en Riku Lätti het ook ’n paar van sy liedjies gesing."
’n Berlynse dagboek
2017-06-01"Verhale, musiek en rolprente kan jou help om jou by ’n stad in te verbeel. Ek wou al vir jare meer weet van die Berlyn van Wim Wenders se stad in Der Himmel über Berlin, ook hoe die groep Einstürzende Neubauten sy skrootsimfonieë in die stad geskep het."
’n Fotoalbum uit China
2017-04-12Elkarien Fourie het jare lank in China gewoon, Vat jou hele hart geskryf en deel hier sommige van haar foto’s van dié land.
The Vivid orphan
2017-02-13"Volunteering to help those in need is indeed noble. Yet, more often than not, it is the volunteer benefiting the most ..."
Onderhoud: Toast Coetzer en Erns Grundling oor Weg Agterpaaie
2016-09-13"Op ’n agterpad sien jy iets wat die deursnit-toeris dalk misry op die hoofpad. ’n Agterpad vat jou na plekke en mense waarvan jy nooit sou kon droom nie."
Agterpaaie
2016-08-30"Jy moet jou aan die asem van die natuur oorgee. Die versigtigheid agterlaat. Anderkant toe se weë volg."
The Halfway Inn
2016-07-06"'Hallo, Meneer, en van waar is julle?' Dit is die marshmallow-man wat hier agter my praat. Sy glas bewe met die ys wat teen die kant rinkel. Seker nog nie by die kalmeerdop uitgekom nie."
Alle foto’s: Afrikaanse Kultuurfees Amsterdam 2016
2016-04-21Splinternuwe foto's, video's en artikels: Hier is alles wat jy wil weet en sien van die Afrikaanse Kultuurfees Amsterdam 2016.
Foto’s AKA 2016: Zuid-Afrikahuis
2016-04-21‘n Poësiewerkswinkel aangebied deur Antjie Krog het die Afrikaanse Kultuurfees Amsterdam die aand van 7 April 2016 by die Zuid-Afrikahuis ingelei.
Foto’s en videos AKA 2016: Zuilenzaal
2016-04-21Die Zuilenzaal in die Compagnietheater was die hooftuiste vir gesprekke, lesings en voorlesings by die Afrikaanse Kultuurfees Amsterdam 2016. Loer watter bekende gesigte in hierdie saal opgetree het.
Italië vir die randarm-reisiger
2016-03-08"Hou die oë oop vir konserte, museums of uitstallings met gratis toegang. Danksy Google het ek ’n puik stadstoer in Milaan beleef ..."
Dan Patlansky skud Londen se Borderline
2016-01-27"Ek het met my eie oë gesien hoe Dan daardie Saterdagmiddag sy Fender Strat instem met die gebruiklike klanktoets voor ‘n optrede. Daar was geen duiwel nie. Máár: om presies 20h30 dieselfde aand was die duiwel behoorlik los."
Skryf nou in vir die Sanlam reisverhale-slypskool tydens Woordfees 2016
2016-01-11LitNet bied op 5 Maart ’n reisverhale-slypskool aan met skrywers Johan Bakkes, Gerrit Rautenbach en Nanette van Rooyen aan die woord.
Stadige klim na Groot Hoogtes
2015-12-15"In my opkyk, sien ek die magiese berg voor my. Die sneeugletsers teen die piek gloei in die maan ..."
Onderhoud: Wendy Anthonie oor haar pryswennerverhaal
2015-06-23"Ek het 'n hele paar keer met die geel bus gery. Anders as die lorrie, wat slegs twee piepklein vensters gehad het, het die bus hope gehad, maar die sitplekke was van metaal/plaat en yskoud onder jou alie."
Hier is 1001 reiswoorde se wenner(s)
2015-05-07Weer eens geluk en baie dankie aan almal wat ingeskryf het. Al die stories was lekker om te lees.
90 090 reiswoorde … en net 1 001 kan wen. Genugtig!
2015-04-30"Om die proses aan die gang te kry het ek deeglik gelees en weer gelees en uiteindelik die 90 stories uitgedun na ’n kortlys. Dit word dan die Top 10-lys, maar die stories is so lekker dat daar 13 stories in die Top 10-lys is."
