PRH/LAPA-Uitgewersportaal

On the 1st of July 2013, Penguin Random House became the first truly global trade book publisher. Unifying two of the most famous names in publishing, the Penguin Random House stable of writers includes more than 70 Nobel Prize laureates and hundreds of the world's most widely read and best-loved authors. It employs over 10,500 people globally across almost 250 editorially and creatively independent, imprints and publishing houses, who collectively publish more than 15,000 new titles annually.

LAPA is ’n afdeling van Penguin Random House South Africa.

Penguin Random House South Africa | Contact PRH SA
LAPA-tuisblad | Kontak LAPA | Romanza-klub

The madhouse deur TJ Benson: ’n resensie

Erla Diedericks Resensies 2021-05-24

"The madhouse is ’n ervaring. ’n Greep uit die geskiedenis. ’n Sprokie met skop."

Die vyfde slag deur Johann Grobbelaar: ’n resensie

Erla Diedericks Resensies 2021-05-24

"Vyf motiewe weerklink in Johann Grobbelaar se Die vyfde slag: seksualiteit en seksisme, verraad en verkragting, en ten laaste liefde. Dit sluit natuurlik aan by die unieke vyfnootmotief van Beethoven se vioolkonsert in D opus 61, vandaar die titel van die boek."

Shaping Addo by Mitch Reardon: reader impression

Louise Viljoen (JBay) Books and writers 2021-05-14

"I thoroughly enjoyed reading Shaping Addo. Reardon writes both knowledgeably and entertainingly about the history of the park as well as its current endeavours."

Offers vir die vlieë deur Fanie Viljoen: ’n lesersindruk

Wanda Olivier Lesersindrukke 2021-04-23

"Ek beveel hierdie boek aan vir enigeen wat durf het."

Stalmaats: ’n onderhoud met Lize Roux

Naomi Meyer, Jaco Jacobs Skrywersonderhoude 2021-04-15

"Dit is ’n ongelooflike groot voorreg om vir kinders te kan skryf."

Eintlik alles: ’n onderhoud met Alta Cloete en Lisa Uys

Cliffordene Norton, Alta Cloete, Lisa Uys Skrywersonderhoude 2021-04-14

Die romanseskrywer Ronelle Uys het haar lewe in 2017 weens kanker verloor. Haar dogter probeer sedertdien haar laaste manuskrip publiseer, en met die hulp van Alta Cloete is die werk in Februarie 2021 deur LAPA Uitgewers gepubliseer. Cliffordene Norton gesels met Alta Cloete en Lisa Uys oor die proses om Eintlik alles postuum gepubliseer te kry.

Review of 1986 by William Dicey

Helen Moffett Books and writers 2021-04-13

"This is a hallmark of the book that I personally found fascinating: the way Dicey returns women’s stories to the overarching narrative of that year."

Fresh off the press: The madhouse by TJ Benson

LitNet PRH/LAPA-Uitgewersportaal 2021-03-31

"In his exhilarating debut, TJ Benson conjures up a kaleidoscope of Nigeria. This is the extraordinary tale of five people bound by blood, each searching for a way through."

First sip: Rogues’ Gallery by Matthew Blackman and Nick Dall

LitNet LitNet Eerste Slukkie | First Sip 2021-03-26

If you reckon corruption in South Africa began with Zuma or even with apartheid, it’s time to catch a wake-up call.

First sip: Profiler diaries by Gérard Labuschagne

LitNet LitNet Eerste Slukkie | First Sip 2021-03-26

An expert on serial murder and rape cases, Labuschagne saw it all in his fourteen and a half years in the SAPS.

Persverklaring: PRHSA stel nuwe druknaam vir Christenmark bekend

Penguin Random House South Africa PRH/LAPA-Uitgewersportaal 2021-03-26

Veronica Scholtz, uitgewer van LUCA, sê die druknaam se aanbod sal modern wees en leesstof aan alle ouderdomme bied, van kinders tot volwassenes, met ’n wye verskeidenheid genres van fiksie tot nie-fiksie.

Hidden Karoo by Patricia Kramer and Alain Proust, a preview

Penguin Random House South Africa PRH/LAPA-Uitgewersportaal 2021-03-16

Here dreams are born, legends are made, and outcasts find sanctuary. It is also an ancient place, whose story is revealed through geology, fossils and artefacts.

Still life by Zoë Wicomb – reader impression

Willem Krog Books and writers 2021-03-04

"If there is a recent literary work that can serve as an important example for fiction writers, Still life, in my view, is it."

Nagjagter deur Jan Vermeulen, ’n lesersindruk

Irene Schoonwinkel Lesersindrukke 2021-03-04

"In Jan Vermeulen se jongste sielkundige riller, Nagjagter (2020), eksperimenteer hy met die Gotiese vampier-subkultuur, kliniese vampirisme en die invloed wat godsdiens op die geestelik versteurde bewussyn kan hê."

Pasverskyn: Lyfskap saamgestel deur Sophia Kapp en Leonie van Rensburg

LitNet Boeke en skrywers 2021-03-03

’n Versamel erotiese verhale oor die liefde, wellus, genot, soete verleiding, passie, honger en vlamvat.

Resensie van Die duiwel maak my hart so seer deur François Bloemhof

Anschen Conradie Resensies 2021-03-02

"Anders as by die meerderheid moderne spanningverhale is daar ’n baie sterk humor-element in hierdie roman. Die ironie, sarkasme, metafore en vergelykings was uiters vermaaklik."

Môre as ons groot is, ’n Zoom-onderhoud met Fanie Viljoen

Anke Theron, Fanie Viljoen Skrywersonderhoude 2021-02-23

"Môre as ons groot is handel oor die gebeure tussen vier vriende en speel af ná ’n matriekafskeid en die afterparty. Maar die eintlike storie agter die storie gaan oor wat gebeur wanneer die werklikheid en ontnugtering van grootword gekonfronteer word."

Toekomsmens deur Isa Konrad, ’n lesersindruk

Anne-Marie Burger Lesersindrukke 2021-02-23

"Die sogenaamde merk van die bees is nie so verregaande as wat ons dit sou wou afmaak nie. Dit is dalk nie die yslike 666 op jou voorkop getatoeëer nie. Dalk die selfoon in jou hand?"

Review of Promised land by Karl Kemp

Rian Malan Books and writers 2021-02-23

"Every South African city is already ringed by giant shack settlements, almost all erected on land that was illegally grabbed at the outset, and some still technically subject to eviction. But on the ground, everyone knows this will never happen."

Nuut by PRH/LAPA | New books by PRH/LAPA

Penguin Random House South Africa PRH/LAPA-Uitgewersportaal 2021-02-12

Penguin Random House en LAPA deel hulle nuwe boeke vir Februarie 2021. | Penguin Random House and LAPA share their new books for February 2021.

Top