Portale

CF Beyers-Boshoff (1926–1989)

Erika Terblanche ATKV|LitNet-Skrywersalbum 2022-03-15

"As jy skryf, moet dit wees soos ’n stuk rou lewer wat jy op wit satyn gooi. Vir subtiliteit is daar in kommersiële skryfwerk min plek." Lees oor CF Beyers-Boshoff se lewe en werk.

Deborah Steinmair (1962–)

Erika Terblanche ATKV|LitNet-Skrywersalbum 2022-03-11

"Vir my is dit vlieg sonder vlerke. Sodra jy óf begin twyfel óf begin grootkop kry, sink jy soos ’n klip. Skryf is baie opwindend en baie vreesaanjaend. Beheer is ’n illusie."

Afrikaanse resensies en boekgesprekke in Februarie 2022

PEN Afrikaans PEN Afrikaans 2022-03-10

Hier is PEN Afrikaans se oorsig van Afrikaanse resensies wat in Februarie 2022 verskyn het en digitaal beskikbaar is. Daar is ook skakels na boekbesprekings of -gesprekke en voorlesings wat op die radio of TV uitgesaai is.

Open letter to PEN Ukraine

PEN Afrikaans PEN Afrikaans 2022-03-01

"It is with shock and utter dismay that we as members of PEN Afrikaans became aware of Russia’s invasion of Ukraine, and have since received news about the suffering this is causing citizens of your country."

Press release by PEN Ukraine: Official sources, media and accounts on Twitter, whose information can be trusted

PEN Afrikaans PEN Afrikaans 2022-02-28

PEN Afrikaans hereby shares important information from our fellow PEN centre to combat the disinformation and propaganda prevalent on the social media.

Johan Combrink-gedenklesing 2022: ’n Postpandemie kultuur

Jean Oosthuizen ATKV-Portaal 2022-02-24

"Die uitvoerende kunste bied belangrike sleutels om weer menswaardigheid te ontsluit in ’n postpandemiese Suid-Afrika."

Aankondiging: Die Taalkommissieadviespaneel van die SA Akademie

LitNet Die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns 2022-02-21

Die adviespaneel is uit die breë Afrikaanse taalgemeenskap saamgestel om die Taalkommissie te adviseer oor veral woorde vir oorweging en insluiting in die volgende uitgawe van die gesaghebbende Afrikaanse woordelys en spelreëls.

Pasverskyn: Elsa Joubert. ’n Huldiging. Die verste grens verby deur Thys Human (redakteur)

LitNet Die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns 2022-02-16

In hierdie bundel bied vriende en literatore nuwe perspektiewe op die skrywer en haar uitgebreide oeuvre.

Uitnodiging: Kunspraatjie – Alex Duffey oor William Kentridge

LitNet Die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns 2022-02-16

Jy word hartlik uitgenooi na ’n lesing van Alex Duffey wat handel oor Suid-Afrikaanse kuns vanaf Dinsdag 22 Februarie 2022 om 18:00. Die lesing sal op Facebook en YouTube beskikbaar wees.

Kennisgewing: WAT-kantoorbestuurderbetrekking

LitNet Woordeboek van die Afrikaanse Taal-portaal 2022-02-16

Die suksesvolle Afrikaanssprekende kandidaat moet oor besondere taal- en rekenkundige vaardigheid beskik. Rig aansoeke aan die Hoofredakteur, Woordeboek van die Afrikaanse Taal.

PEN Afrikaans: Afrikaanse resensies en boekgesprekke in Januarie 2022

PEN Afrikaans PEN Afrikaans 2022-02-14

Hier is PEN Afrikaans se oorsig van Afrikaanse resensies wat in Januarie 2022 verskyn het en digitaal beskikbaar is. Daar is ook skakels na boekbesprekings of -gesprekke en voorlesings wat op die radio of TV uitgesaai is.

Vakature: SA Akademie vir Wetenskap en Kuns – skakel- en bemarkingsbeampte

LitNet Die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns 2022-02-14

Die SA Akademie vir Wetenskap en Kuns het ’n vakature vir ’n ondernemende skakel- en bemarkingsbeampte by die Akademiehoofkantoor in Pretoria.

Geskiedskrywing in die "Nuwe Suid-Afrika" – om te vergewe sónder om te vergeet

André Wessels Seminare en essays 2022-02-10

André Wessels lewer verslag oor die SA Akademie vir Wetenskap en Kuns se simposium oor geskiedskrywing in die "Nuwe Suid-Afrika" wat in Januarie 2022 plaasgevind het.

Press release: PEN South Africa announces programme for season three of The empty chair podcast, "A Transatlantic conversation"

LitNet Books and writers 2022-02-10

Starting on 3 February, the season continues to illuminate shared histories and values between South Africa and the USA, engaging with topics around social justice, racial equity and diversity. Coinciding with Black History Month in the USA, this series focuses on conversations inspired by this initiative.

Marlene van Niekerk (1954–)

Erika Terblanche ATKV|LitNet-Skrywersalbum 2022-02-09

"Die hoogste geluk is om te skryf." Marlene van Niekerk se ATKV|LitNet-Skrywersprofiel is nou volledig bygewerk.

Persverklaring: Toegang, ’n kortverhaalkompetisie aangebied deur PEN Afrikaans

PEN Afrikaans PEN Afrikaans 2022-02-07

Die skrywers van die top drie wenverhale sal elk ’n kontantprys ontvang, wat moontlik gemaak word deur PEN International.

Die Jakes Gerwel Stigting en PEN Afrikaans Skrywersresidensie brei uit

PEN Afrikaans PEN Afrikaans 2022-02-04

Die Jakes Gerwel Stigting en PEN Afrikaans is trots om aan te kondig dat hul gesogte skrywersresidensie, waarvoor opbetaalde lede van PEN Afrikaans die afgelope drie jaar kon aansoek doen, vanjaar ook oop is vir aansoeke van lede van PEN South Africa en PEN Nederland. Belangstellende skrywers moet hulle aansoeke teen 18 Maart rig.

Liedjieskrywers! Oudisies binnekort vir ATKV-Crescendo

LitNet ATKV-Portaal 2022-01-27

Enige iemand met ’n hart vol lirieke en ’n notaboekie vol deuntjies kan nou aansoek doen vir die ATKV-Crescendo-program. Jy kan dalk in die musikale voetspore van die Suid-Afrikaanse supersterre soos Anneli van Rooyen, Whaden Johannes en Jodi Jantjies volg, deur aan te sluit by die ATKV-Crescendo-gesin.

Persverklaring: Jan H Maraisprys – nominasies vir 2022 ingewag

LitNet Die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns 2022-01-25

Die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns wag nominasies in vir die Jan H Maraisprys vir 2022. Die doel van die prys is om erkenning te gee vir ’n uitstaande bydrae tot Afrikaans as wetenskapstaal. Nominasies sluit op 25 Februarie 2022.

SA Akademiepryse 2022: nominasies ingewag

LitNet Die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns 2022-01-25

Die SA Akademie wag nominasies in vir die toekenning van Akademiepryse in die kategorieë wat in 2022 aan bod kom. Die finale sluitingsdatum vir nominasies is 15 Februarie 2022.

Top