Portale
Otto Stigting kry kinders aan die lees, wen ’n ATKV-Woordveertjie
2021-09-14"Vir die Otto Stigting is dit belangrik om die jeug aan die lees te kry. Dié organisasie wat talle biblioteekprogramme in voorheen benadeelde gemeenskappe bestuur, het vir sy wonderlike werk ’n ATKV-Woordveertjie vir leesbevordering gewen."
Persverklaring: SA Akademie versoek Suid-Afrikaners om hulle te laat inent
2021-09-10Die SA Akademie vir Wetenskap en Kuns doen ’n beroep op alle Suid-Afrikaners om hulle teen COVID-19 te laat inent om die voortgesette verspreiding en verwoesting wat die SARS-CoV-2-virus saai, te beperk.
PEN Afrikaans: Afrikaanse resensies en boekgesprekke in Augustus 2021
2021-09-08Hier is PEN Afrikaans se oorsig van Afrikaanse resensies wat in Augustus 2021 verskyn het en digitaal beskikbaar is. Daar is ook skakels na boekbesprekings of -gesprekke en voorlesings wat op die radio of TV uitgesaai is.
Persverklaring: Lenteskool vir skrywers van romantiese fiksie
2021-09-06Die ATKV-Skryfskool van die Noordwes-Universiteit (NWU), in samewerking met die liefdesverhaaluitgewer Penguin Random House Romanza, bied op twee Saterdae in Oktober (2 en 16 Oktober 2021) ’n aanlyn slypskool in die skryf van liefdesverhale aan.
Persvrystelling: Nico Botha se aanstelling as voorsitter van die Kommissie van Khoi-San-sake
2021-09-02Die aanstelling, ingevolge die Wet op Tradisionele en Khoi-San-leierskap, sal ondersoek instel na die formele erkenning van Khoi-San-gemeenskappe en tradisionele of verkose leiers. Hierdie stap is van historiese belang vir Khoi- en San-gemeenskappe, mense wat oor die algemeen Afrikaanssprekend is, en skep nuwe geleenthede vir ’n opbloei van taal en kultuur.
Cor Nortjé (1938–2020)
2021-08-31"Ek glo ’n mens moet jouself gedurig vernuwe. As ek iets aanpak en dit nie voltooi nie, is dit vir my ’n persoonlike nederlaag."
Die leefwyse van ons vroeë mense: ’n onderhoud met Niel le Roux en Rachelle Greeff
2021-08-25"Die Stigting vir bemagting deur Afrikaans poog met hierdie tipe taalerfenisprojekte om daardeur by te dra tot nasiebou, respek vir en begrip vir en van ons diverse kultuurlandskap. Is die vroeë mense se storie ons almal s’n? Beslis, volgens die SBA."
ATKV-Kinderboektoekennings 2021: Hier is die wenners
2021-08-19Die ATKV-Kinderboektoekennings word jaarliks aangebied om die gewildste Afrikaanse kinderboeke te bekroon wat gedurende die voorafgaande kalenderjaar verskyn het.
Volledige kommentaar, die tweede konsep van Universiteit Stellenbosch se hersiene taalbeleid
2021-08-19"Die probleem berus egter nie op wat die beleid sê nie, maar in wat verswyg word." | "However, the problem vests not in what the policy says, but in what it does not."
Persverklaring: Kommentaar op die tweede konsep van die US se hersiene taalbeleid
2021-08-19"Wat ontbreek, is spesifieke en meetbare doelwitte en ’n duidelike formulering van die uitsette wat nagestreef word. Daarsonder is die beleid in wese rigtingloos."
ATKV-Woordveertjies 2021: Finaliste bekend
2021-08-19Die ATKV-Woordveertjies bekroon jaarliks uitsonderlike prestasie rondom die Afrikaanse woord. Wenners sal vanaf 14 tot 17 September 2021 op die ATKV se Facebookblad bekend gemaak word.
Lionel Sheldon (1927–1996)
2021-08-18"Lionel George Sheldon is op 2 Junie 1927 op Malmesbury in die Swartland in die Wes-Kaap gebore."
Persverklaring: PEN Afrikaans bied weer gewilde aanlyn skryfkursus aan
2021-08-16"Die gevierde skrywer Marita van der Vyver is weer die aanbieder van hierdie boeiende kursus waartydens deelnemers praktiese oefeninge sal doen, terugvoer kry oor hulle eie skryfwerk, en saam dink, praat en leer oor wat die bestanddele van goeie skryfwerk is."
Persverklaring: WAT se nuutskeppingskompetisie 2021
2021-08-13Die nuutskeppings moet verkieslik woorde wees wat 'n nuwe verskynsel op 'n treffende manier beskryf of 'n alternatief vir ontoereikende bestaande woorde.
PEN Afrikaans: Afrikaanse resensies en boekgesprekke in Julie 2021
2021-08-11Hier is PEN Afrikaans se oorsig van Afrikaanse resensies wat in Julie 2021 verskyn het en digitaal beskikbaar is. Daar is ook skakels na boekbesprekings of -gesprekke en voorlesings wat op die radio of TV uitgesaai is.
Carina Diedericks (1977–)
2021-07-22“Op my tagtigste verjaardag wil ek die tango dans, Veuve Clicquot drink, sushi eet en dink aan wat my gunstelingskrywer, André P Brink, gesê het: ‘Only by dreaming and writing the impossible can life be made possible once again.’”
Persverklaring van SBA se eerste eboek: Die leefwyse van ons Vroeë Mense deur Rachelle Greeff
2021-07-21Kom sluit gerus aan op Maandag 9 Augustus om 10:00 vir die regstreekse virtuele bekendstelling van Die leefwyse van ons Vroeë Mense waartydens joernalis Ivor Price in gesprek tree met die skrywer Rachelle Greeff.
SA Akademie: Uitnodiging na bekroningsplegtigheid
2021-07-12Jy word uitgenooi om op Woensdag 14 Julie 2021 om 18:00 na die SA Akademie se noordelike bekroningsplegtigheid te kyk wat op Facebook en YouTube gebeeldsaai sal word. Die suidelike bekroningsplegtigheid word op 28 Julie gebeeldsaai.
PEN Afrikaans: Afrikaanse resensies en boekgesprekke in Junie 2021
2021-07-06Hier is PEN Afrikaans se oorsig van Afrikaanse resensies wat in Junie 2021 verskyn het en digitaal beskikbaar is. Daar is ook skakels na boekbesprekings of -gesprekke en voorlesings wat op die radio of TV uitgesaai is.
