Portale
Martin Steyn (1976–)
2021-07-06"Die skrywer is maar die koord wat stories aanmekaar bind." Lees oor Martin Steyn se lewe en werk in die ATKV|LitNet-Skrywersalbum.
ATKV is dáár vir jou. Woes lekker. Duidelik.
2021-06-29"Wanneer jy jouself ontwikkel en groei, word jy ’n volronde mens. ’n Mens wat dan danksy nuwe vaardighede en kennis ’n verskil kan gaan maak. Die ATKV het in elke fase van jou lewe ’n ontwikkelingsgeleentheid vir jou en die mense naaste aan jou."
Persverklaring: Finaliste van aanlyn dramakompetisie bekend
2021-06-29Die finaliste in Dramaweb SA se aanlyn dramakompetisie sal tydens ’n regstreekse stroming hul harte uitspeel op Saterdag 3 Julie (Afrikaanse kategorie) en Sondag 4 Julie (Engelse kategorie).
Jakes Gerwel Stigting en PEN Afrikaans Skrywersresidensie 2021: ’n onderhoud met Valda Jansen
2021-06-29"My droom is om boeke te skryf wat iets sal beteken vir diegene wat dit lees; boeke wat iets kan sê oor ’n tyd wat verby is."
Ina Wolfaardt-Gräbe: ’n lewe gewy aan literatuurwetenskap en Afrikaans se hoë funksies
2021-06-24"Afrikaans as onderrig- en vaktaal is beslis onder beleg. Maar so ook blykbaar basiese Afrikaansonderrig. Luister maar na die uitspraak of foutiewe woord- en sinsklem op Afrikaanse TV-programme. Of kyk na die dikwels onbeholpe vertalings van onderskrifte."
Kerneels Breytenbach (1952–)
2021-06-22"Mens leer gou dat elke boek, ongeag wat dit is, iets besonders is, en ’n spesifieke soort kreatiwiteit vereis. En dat elke skrywer ’n unieke mens is." Lees oor Kerneels Breytenbach se lewe en werk.
Kennisgewing: Oproep om referate vir die SAAWK se jaarlikse algemene simposium vir 2021
2021-06-18Belangstellendes wat ’n bydrae wil lewer, word hartlik uitgenooi om voor 28 Junie ’n voorlegging te doen wat aansluit by die oorkoepelende tema (armoede in die Suid-Afrikaanse samelewing) en verwante temas/terreine.
Charl-Pierre Naudé (1958–)
2021-06-15"Ek dink nie ’n roman, net soos met ’n digbundel, hoef te begin met ’n sêbare idee nie. Dis ’n idee wat jy voel. As jy geweet het wat die idee was en dit in een sin kon sê, sou jy waarskynlik nie die boek geskryf het nie." Lees oor Charl-Pierre Naudé se lewe en werk.
Die ATR huldig Shaleen Surtie-Richards
2021-06-10"Rus sag, ikoon, sepiester, toneelspeler, ontvanger van verskeie toekennings en bowenal, allemansvriendin."
Persverklaring: Aanlyn werkswinkel oor lokatiewe literatuur aangebied
2021-06-08Die komende kursus in die beplanning en loodsing van lokatieweliteratuurprojekte word vir aanlyn aanbieding beoog om oor drie Saterdae te strek: 17 Julie, 31 Julie en 21 Augustus 2021.
Hennie van Coller: effe "stadiger" deesdae, maar niks minder polemies
2021-06-08"Ek het koppe gestamp met Jan van der Merwe (ANC-lid); JC Kannemeyer oor ’n boel onwaarhede in sy Leroux-biografie; ’n hele reeks rektore oor Afrikaans as onderrigtaal, veral Jonathan Jansen, wat verantwoordelik was vir die nekomdraai van Afrikaans by die UV; oor die verskuiwing van die Steyn-standbeeld, ens."
PEN Afrikaans: Afrikaanse resensies en boekgesprekke in Mei 2021
2021-06-07Hier is PEN Afrikaans se oorsig van Afrikaanse resensies wat in Mei 2021 verskyn het en digitaal beskikbaar is. Daar is ook skakels na boekbesprekings of -gesprekke en voorlesings wat op die radio of TV uitgesaai is.
Jakes Gerwel Stigting en PEN Afrikaans Skrywersresidensie 2021: ’n onderhoud met Mercy Kannemeyer
2021-05-31"Ek staan in twee wêrelde – teater en Afrikaans. Soms kom die wêrelde byeen, en soms nie."
Persverklaring: PEN Afrikaans Vertaalfonds befonds vertaling van Ons wag op die kaptein deur Elsa Joubert
2021-05-28Kort voor die eenjaar-herdenking van die afsterwe van Elsa Joubert, een van Afrikaans se grootste skrywers, kondig PEN Afrikaans met trots aan dat ’n Nederlandse vertaling van Ons wag op die kaptein deur die PEN Afrikaans Vertaalfonds befonds sal word.
Taalmonument | Virtuele program vir Jeugdag | Virtual programme for Youth Day
2021-05-27Die Jeugdagprogram sal vanaf 09:00 op Woensdag, 16 Junie 2021, gratis op die ATM se Facebookblad en YouTube-kanaal beskikbaar wees. | The Youth Day programme will be available for free from 09:00 on Wednesday, 16 June 2021, on the ATM's Facebook page and YouTube channel.
Jakes Gerwel Stigting en PEN Afrikaans Skrywersresidensie 2021: ’n onderhoud met Lydia Gittens
2021-05-17"Ek is tans werksaam as verpleegkundige in ’n rehabilitasiesentrum vir alkohol- en dwelmverslaafdes. Dis ook hier waar my passie vir skryf werklik begin het."
Museums herverbeel | Museums reimagined
2021-05-17Die klem sal val op hoe die instellings se aanbiedings herbedink en hul kubervoetspore uitgebrei kan word. | The emphasis will be on how the institutions’ offerings can be reimagined.
Sheila Cussons (1922–2004)
2021-05-12"Die poësie gaan nie om vertoon nie. Die proses is ’n misterie. Die skepping of die bevryding van ’n woord in jou."
Die ATKV wys biblioteke maak saak
2021-05-11"Die spasie tussen die rakke van ’n biblioteek is nie bloot vir rondloop nie – dis daar waar mense se lewens geraak word op maniere wat hulle nie onmiddellik besef nie."
PEN Afrikaans: Afrikaanse resensies en boekgesprekke in April 2021
2021-05-11Hier is PEN Afrikaans se oorsig van Afrikaanse resensies wat in April 2021 verskyn het en digitaal beskikbaar is. Daar is ook skakels na boekbesprekings of -gesprekke en voorlesings wat op die radio of TV uitgesaai is.
