Portale
Persverklaring: ’n Hemelse skattejag wag by Taalmonument
2021-11-04Kapenaars en besoekers sal die skitterende sterrehemel – spesifiek die planeet Saturnus – van nader leer ken tydens die Afrikaanse Taalmuseum en -monument se eerste somerpiekniek op Paarlberg op Saterdag 6 November 2021.
Persverklaring: ’n Nuwe bestuur vir PEN Afrikaans
2021-10-30PEN Afrikaans kondig met trots aan dat ’n nuwe bestuur van dié skrywersvereniging, ’n plaaslike sentrum van PEN International, onlangs verkies is.
WAT-persverklaring: Amanda Strydom en Hannes van Wyk as beskermvrou en beskermheer aangewys
2021-10-29Die WAT maak vanjaar geskiedenis met die aankondiging dat Borg ’n Woord vir 2021–2022 beide ’n beskermvrou en beskermheer het! Amanda Strydom en Hannes van Wyk is onderskeidelik beskermvrou en beskermheer.
Persverklaring: Jong talent en groot passie is gekies vir die kollig
2021-10-28Die ATKV het vanjaar die teatergrense verskuif met sy DigiToneelkompetisie deurdat die top-10-finaliste hulle buiging gemaak het in ons eie nuutvervaardigde realiteitsreeks vir Via, Gekies vir die kollig, op DStv-kanaal 147.
Persverklaring: Jodi Jantjies, sangeres en liedjieskryfster van Mitchell's Plein, stel haar album bekend
2021-10-28Hierdie album gee mense die geleentheid om Jodi as ’n solokunstenaar te leer ken met haar diep en sielvolle musiek, met invloede van jazz, soul, alternatiewe klanke en met ’n bietjie Pinkster tussenin.
Virtuele boekbekendstelling: Die Afrikaanse woordelys en spelreëls se eerste honderd jaar deur Christo van Rensburg
2021-10-26Die Afrikaanse woordelys en spelreëls se eerste honderd jaar word op 2 November 2021 bekendgestel. Hier is nog inligting oor die geleentheid.
JC Steyn (1938–2021)
2021-10-21"Taalstryde wat in taalliefde bly vassteek, het geen kans op sukses nie. Die geslaagde taalbewegings is dié waarin die bevordering van die taal gekoppel word aan die bemagtiging en opheffing van die mense wat dit praat."
Uitnodiging: 50ste Hertzoggedenklesing aangebied deur die Geskiedeniskommissie van die SA Akademie
2021-10-18U word hiermee hartlik uitgenooi na die 50ste Hertzoggedenklesing wat op Woensdag 20 Oktober aanlyn aangebied word.
Persverklaring: Onblusbare talent bekroon tydens ATKV-Tienertoneelfinaal
2021-10-14Hier volg ’n volledige lys van wenners tydens ATKV-Tienertoneel se nasionale finaal 2021.
ATKV-Kinderboektoekennings 2022: Reglement & Inskrywingsvorm
2021-10-14Die ATKV-Kinderboektoekennings word jaarliks aangebied om die gewildste Afrikaanse kinderboeke te bekroon wat gedurende die voorafgaande kalenderjaar verskyn het.
Afrikaanse resensies en boekgesprekke in September 2021
2021-10-12Hier is PEN Afrikaans se oorsig van Afrikaanse resensies wat in September 2021 verskyn het en digitaal beskikbaar is. Daar is ook skakels na boekbesprekings of -gesprekke en voorlesings wat op die radio of TV uitgesaai is.
Persverklaring: SA Akademie betreur Blade Nzimande se uitlatings oor die Afrikaanse taalgemeenskap
2021-09-30Die agbare Minister se bedenklike taalpolitieke uitlatings oor Afrikaans en haar taalgemeenskap laat die SA Akademie met geen ander keuse nie as om sy uitlatings ten sterkste te betreur en ’n dringende beroep op Nzimande te doen om hom van ingeligte taalkundige advies te laat bedien.
Kennisgewing: Taalkommissie se splinternuwe Adviespaneel
2021-09-30Die SA Akademie vir Wetenskap en Kuns nooi jou om deel te word van ’n opwindende inisiatief om ons Taalkommissie te vernuwe.
Steve Hofmeyr (1964–)
2021-09-29"Máár as ek skielik weggevat word, sal ek nie kan sê dat ek ooit verveeld was nie."
Kennisgewing: SA Akademie bied ruim nagraadse beurse vir 2022
2021-09-29Die SA Akademie vir Wetenskap en Kuns stel weer ruim beurstoekennings beskikbaar vir die 2022- akademiese jaar vir magister- en doktorale studie in enige studierigting geskryf in Afrikaans.
SA Akademie skop vas teen "drogredenasies" oor die pandemie en inentings
2021-09-29Anne-Marie Beukes, hoof van die SA Akademie vir Wetenskap en Kuns, verduidelik waarom dié instansie sterk standpunt teen drogredenasies oor die pandemie en inentings móés inneem.
ATKV-Prosaprys bekend, Woordveertjies vir spanningslektuur en niefiksie
2021-09-17“Die ATKV is dankbaar vir elke skrywer wat vir Afrikaanse lesers die geleentheid te gee om hul horisonne te verbreed al was dit net met reise op die rusbank. Baie geluk aan elke wenner.”
ATKV-Woordveertjies vir poësie, drama en taalgidse
2021-09-16ATKV-Woordveertjies vir poësie, drama en taalgidse is vandag toegeken.
Persverklaring: Die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns betreur die afsterwe van Pieter Fourie
2021-09-16Die SA Akademie vir Wetenskap en Kuns betreur die oorlye van Pieter Fourie, een van Afrikaans se belangrikste dramaturge wat die Afrikaanse dramaliteratuur op ’n eie en unieke wyse verryk het.
ATKV-Woordveertjies vir romanses en liefdesverhale
2021-09-15“Die ATKV is dankbaar vir elke skrywer wat vir Afrikaanse lesers die geleentheid te gee om hul horisonne te verbreed al was dit net met reise op die rusbank. Baie geluk aan elke wenner.”
