Portale
Louis Eksteen (1930–2001)
2022-03-23"Ons hier in Suid-Afrika skryf deesdae veels te veel en daar word oneindig baie gepubliseer. Ons bloei ons leeg!" Lees oor Louis Eksteen se lewe en werk.
Meevoerend elegant en melancholies: William Kentridge se kortprente
2022-03-16"Dit is in dié animasieprente waarin onthou en vergeet, benadruk en uitwis, die gewig van geheue en die kortstondigheid van vergeet vasgevang word in houtskool en uitveër." – Johan Myburg lewer verslag oor Alex Duffey se taksering van William Kentridge se nege Drawings for projection.
CF Beyers-Boshoff (1926–1989)
2022-03-15"As jy skryf, moet dit wees soos ’n stuk rou lewer wat jy op wit satyn gooi. Vir subtiliteit is daar in kommersiële skryfwerk min plek." Lees oor CF Beyers-Boshoff se lewe en werk.
Deborah Steinmair (1962–)
2022-03-11"Vir my is dit vlieg sonder vlerke. Sodra jy óf begin twyfel óf begin grootkop kry, sink jy soos ’n klip. Skryf is baie opwindend en baie vreesaanjaend. Beheer is ’n illusie."
Afrikaanse resensies en boekgesprekke in Februarie 2022
2022-03-10Hier is PEN Afrikaans se oorsig van Afrikaanse resensies wat in Februarie 2022 verskyn het en digitaal beskikbaar is. Daar is ook skakels na boekbesprekings of -gesprekke en voorlesings wat op die radio of TV uitgesaai is.
Open letter to PEN Ukraine
2022-03-01"It is with shock and utter dismay that we as members of PEN Afrikaans became aware of Russia’s invasion of Ukraine, and have since received news about the suffering this is causing citizens of your country."
Press release by PEN Ukraine: Official sources, media and accounts on Twitter, whose information can be trusted
2022-02-28PEN Afrikaans hereby shares important information from our fellow PEN centre to combat the disinformation and propaganda prevalent on the social media.
Johan Combrink-gedenklesing 2022: ’n Postpandemie kultuur
2022-02-24"Die uitvoerende kunste bied belangrike sleutels om weer menswaardigheid te ontsluit in ’n postpandemiese Suid-Afrika."
Aankondiging: Die Taalkommissieadviespaneel van die SA Akademie
2022-02-21Die adviespaneel is uit die breë Afrikaanse taalgemeenskap saamgestel om die Taalkommissie te adviseer oor veral woorde vir oorweging en insluiting in die volgende uitgawe van die gesaghebbende Afrikaanse woordelys en spelreëls.
Pasverskyn: Elsa Joubert. ’n Huldiging. Die verste grens verby deur Thys Human (redakteur)
2022-02-16In hierdie bundel bied vriende en literatore nuwe perspektiewe op die skrywer en haar uitgebreide oeuvre.
Uitnodiging: Kunspraatjie – Alex Duffey oor William Kentridge
2022-02-16Jy word hartlik uitgenooi na ’n lesing van Alex Duffey wat handel oor Suid-Afrikaanse kuns vanaf Dinsdag 22 Februarie 2022 om 18:00. Die lesing sal op Facebook en YouTube beskikbaar wees.
Kennisgewing: WAT-kantoorbestuurderbetrekking
2022-02-16Die suksesvolle Afrikaanssprekende kandidaat moet oor besondere taal- en rekenkundige vaardigheid beskik. Rig aansoeke aan die Hoofredakteur, Woordeboek van die Afrikaanse Taal.
PEN Afrikaans: Afrikaanse resensies en boekgesprekke in Januarie 2022
2022-02-14Hier is PEN Afrikaans se oorsig van Afrikaanse resensies wat in Januarie 2022 verskyn het en digitaal beskikbaar is. Daar is ook skakels na boekbesprekings of -gesprekke en voorlesings wat op die radio of TV uitgesaai is.
Vakature: SA Akademie vir Wetenskap en Kuns – skakel- en bemarkingsbeampte
2022-02-14Die SA Akademie vir Wetenskap en Kuns het ’n vakature vir ’n ondernemende skakel- en bemarkingsbeampte by die Akademiehoofkantoor in Pretoria.
Geskiedskrywing in die "Nuwe Suid-Afrika" – om te vergewe sónder om te vergeet
2022-02-10André Wessels lewer verslag oor die SA Akademie vir Wetenskap en Kuns se simposium oor geskiedskrywing in die "Nuwe Suid-Afrika" wat in Januarie 2022 plaasgevind het.
Press release: PEN South Africa announces programme for season three of The empty chair podcast, "A Transatlantic conversation"
2022-02-10Starting on 3 February, the season continues to illuminate shared histories and values between South Africa and the USA, engaging with topics around social justice, racial equity and diversity. Coinciding with Black History Month in the USA, this series focuses on conversations inspired by this initiative.
Marlene van Niekerk (1954–)
2022-02-09"Die hoogste geluk is om te skryf." Marlene van Niekerk se ATKV|LitNet-Skrywersprofiel is nou volledig bygewerk.
Persverklaring: Toegang, ’n kortverhaalkompetisie aangebied deur PEN Afrikaans
2022-02-07Die skrywers van die top drie wenverhale sal elk ’n kontantprys ontvang, wat moontlik gemaak word deur PEN International.
Die Jakes Gerwel Stigting en PEN Afrikaans Skrywersresidensie brei uit
2022-02-04Die Jakes Gerwel Stigting en PEN Afrikaans is trots om aan te kondig dat hul gesogte skrywersresidensie, waarvoor opbetaalde lede van PEN Afrikaans die afgelope drie jaar kon aansoek doen, vanjaar ook oop is vir aansoeke van lede van PEN South Africa en PEN Nederland. Belangstellende skrywers moet hulle aansoeke teen 18 Maart rig.
Liedjieskrywers! Oudisies binnekort vir ATKV-Crescendo
2022-01-27Enige iemand met ’n hart vol lirieke en ’n notaboekie vol deuntjies kan nou aansoek doen vir die ATKV-Crescendo-program. Jy kan dalk in die musikale voetspore van die Suid-Afrikaanse supersterre soos Anneli van Rooyen, Whaden Johannes en Jodi Jantjies volg, deur aan te sluit by die ATKV-Crescendo-gesin.
