Portale
Country duty
2022-08-02Stemme | Voices | Amazwi is LitNet’s series of 15 short, powerful monologues, presented in collaboration with Suidoosterfees, NATi and ATKV. Watch Motlatji Mjamba perform Country duty, written by Mike van Graan and directed by Chuma Sopotela.
Persverklaring: Khoekhoen-Afrikaans tussen boom en rots
2022-07-29In ooreenstemming met die Afrikaanse Taalmuseum en -monument (ATM) se missie om die onderbeligte geskiedenisse van Afrikaans na te vors en te belig, bied die instelling ’n uitstalling oor Khoekhoen-Afrikaans in hul Groen Galery aan.
De Waal Venter (1942–2022)
2022-07-27"Die samelewing mag verander, maar ons drang om te skep is onvernietigbaar eie aan ons."
PEN Afrikaans-persverklaring: oor die polemiek van "randfigure" in kinder- en jeugliteratuur
2022-07-26Teen hierdie agtergrond doen ons ’n beroep op die SA Akademie vir Wetenskap en Kuns om te verseker dat die Letterkundekommissie-lede wat geoorloofde griewe oor Van Coller se skrywe van 7 Mei ingedien het, nie verder geviktimiseer word nie. ’n Ope uitnodiging deur die SA Akademie aan diesulkes om weer die taak as kommissielede op te neem sou ver gaan om hierdie ongelukkige insidente se negatiewe impak te versag.
Persverklaring: Hennie van Coller bedank as voorsitter van die SA Akademie se Letterkundekommissie
2022-07-25Die SA Akademie vir Wetenskap en Kuns kondig aan dat prof Hennie van Coller, die voorsitter van ons Letterkundekommissie, sy bedanking ingedien het.
Lede van SA Akademie se Letterkundekommissie bedank oor Hennie van Coller se omstrede rubriek
2022-07-22Marius Crous en Andries Visagie het as lede van die SA Akademie se Letterkundekommissie, onder voorsitterskap van Hennie van Coller, bedank weens die onaangenaamheid rondom menings wat Van Coller in ’n rubriek oor randfigure in kinder- en jeugverhale gelug het.
SJ Naudé se toespraak by ontvangs van die Hertzogprys
2022-07-22"’n Seker manier om mense ontuis te laat voel in Afrikaans en om die taal in haar weerlose posisie skade aan te doen, is om onsensitiewe sentimente uit te druk rondom wie normaal of gewoon sou wees al dan nie, wie in die hoofstroom mag swem en wie in die systrome, wie in die kern hoort en wie maar op die rande moet bly beweeg. Dit is ’n gesindheid wat die huis van Afrikaans kan laat leegloop."
"om te roei sonder hawe"
2022-07-21LitNet se Stemme | Voices | Amazwi is ’n reeks kort, kragtige monoloë, aangebied in samewerking met die Suidoosterfees, NATi en die ATKV. Kyk hier na Hannah Borthwick se vertolking van Antjie Krog se "om te roei sonder hawe". Die teks van die monoloog is hier beskikbaar, asook ’n gesprek tussen Hannah en regisseur Nicole Holm.
Uitnodiging: SA Akademie se Noordelike bekroningsplegtigheid
2022-07-19Jy word hartlik uitgenooi na die SA Akademie se Noordelike bekroningsplegtigheid wat vanaf Woensdag 20 Julie 2022 om 18:00 op die Akademie se twee elektroniese platforms beskikbaar sal wees.
Kinders hoort nie op strate nie
2022-07-19LitNet se Stemme | Voices | Amazwi is ’n reeks kort, kragtige monoloë, aangebied in samewerking met die Suidoosterfees, NATi en die ATKV. Kyk hier na Daneel van der Walt se vertolking van Regardt Visser se Kinders hoort nie op strate nie. Die teks van die monoloog is hier beskikbaar, asook ’n gesprek tussen Daneel en Regardt.
CGS de Villiers (1894–1978)
2022-07-18"Vir diegene wat werklik lewe, is die ouer geslagte mos nie dood nie. ’n Mens moet weet wie jy is, waar jy vandaan kom. Gegewens oor ons voorgeslagte behoort versamel te word."
Persverklaring: Toelies Afrikaans in Arabiese skrif en wen!
2022-07-18Om in te skryf, moet deelnemers ’n teks in enige variëteit van Afrikaans in die Romeinse skrif vind of iets direk met behulp van die Arabiese skrif skryf. Die wenner sal R5 000 kontant ontvang en die twee naaswenners R2 500 elk. Al drie wen ook ’n gesinsjaarpermit vir die ATM.
Vuil kouse
2022-07-15LitNet se Stemme | Voices | Amazwi is ’n reeks kort, kragtige monoloë, aangebied in samewerking met die Suidoosterfees, NATi en die ATKV. Kyk hier na René Cloete se vertolking van Heloïne Armstrong se Vuil kouse. Die teks van die monoloog is hier beskikbaar, asook ’n gesprek tussen die akteur en die regisseur.
Bartho Smit (1924–1987)
2022-07-12"Ander tale is vir my net woorde. Afrikaans is vir my my ervaring, my verlede, my hede, my toekoms." Lees oor die lewe en werk van Bartho Smit.
Die vertreksaal
2022-07-12LitNet se Stemme | Voices | Amazwi is ’n reeks kort, kragtige monoloë, aangebied in samewerking met die Suidoosterfees, NATi en die ATKV. Kyk hier na Chris van Niekerk se vertolking van Dana Snyman se Die vertreksaal. Die teks van die monoloog is hier beskikbaar, asook ’n gesprek tussen die akteur en die regisseur.
Afrikaanse resensies en boekgesprekke in Junie 2022
2022-07-07Hier is PEN Afrikaans se oorsig van Afrikaanse resensies wat in Junie 2022 verskyn het en digitaal beskikbaar is. Daar is ook skakels na boekbesprekings of -gesprekke en voorlesings wat op die radio of TV uitgesaai is.
Siwagawula siwarhuqa
2022-07-05In Xolisa Ngubelanga’s Siwagawula siwarhuqa, a woman recounts how, as a school girl, she fell in love with a handsome gardener, Sakhumzi, and how the experience left her hands covered with thorns. Zikhona Jacobs performs the monologue, directed by Mfundo Zono. English subtitles. Stemme | Voices | Amazwi is LitNet’s series of 15 short, powerful monologues presented in collaboration with Suidoosterfees, NATi and ATKV.
Gesprek oor die skrywersresidensie in Paulet Huis, Junie 2022
2022-06-29Theo Kemp: "Somerset-Oos het my vry laat voel. Ek kan vryer asemhaal, vryer dink."
Catrina Wessels: "Die tyd was ryp vir samewerking met dié dat Paulet Huis se restourasie voltooi was, wat pragtige fasiliteite daargestel het om juis letterkunde en die kunste te bevorder."
Johann Johl (1951–1996)
2022-06-28"Die Afrikaanse poësie is wyd geskakeerd. Mense sê poësie is te moeilik of esoteries, maar dis twak – daar is iets vir almal om te lees."
After tears
2022-06-28Stemme | Voices | Amazwi is LitNet’s series of 15 short, powerful monologues presented in collaboration with Suidoosterfees, NATi and ATKV. Watch Buhle Ngaba’s performance of After tears, written by Buhle and directed by Amelda Brand.
