
Jy word hartlik uitgenooi na die volgende lesing deur Alex Duffey wat handel oor die kunswerke wat gereken word as van die beste werke ter wêreld.
Datum: Vanaf 23 Augustus 2022 om 18:00 beskikbaar om te kyk.
Tema: Michelangelo se Sistynse Kapelplafon
Die lesing kan op die volgende platforms van die Akademie gekyk word:
YouTube-kanaal: Klik op https://www.youtube.com/channel/UCp7S5UyyEazdGABB7owx2Hg
Facebookblad: Klik op https://www.facebook.com/saakademie/

