Pasverskyn: Elsa Joubert. ’n Huldiging. Die verste grens verby deur Thys Human (redakteur)

  • 0

Elsa Joubert. ’n Huldiging. Die verste grens verby
Thys Human (redakteur)
Uitgewer: SA Akademie vir Wetenskap en Kuns
ISBN: 9780949977052

Elsa Joubert. ’n Huldiging. Die verste grens verby is die negende bundel in die SA Akademie vir Wetenskap en Kuns se prestigereeks oor Hertzogpryswenners. In hierdie bundel bied vriende en literatore nuwe perspektiewe op die skrywer en haar uitgebreide oeuvre. ’n Gedig wat Hertzogpryswenner Johann de Lange enkele dae na Elsa Joubert se oorlye geskryf het, is ook in die bundel opgeneem: "Van vele reise & deur vele huise / het jy oplaas tuisgekom op jou pad. / In die laaste, laatste foto’s val / die skadu’s jou binne soos ‘n stad. / Die lig buite straal deur jou vensters in / & jy hoor die einde sê: Kom ons begin."

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top