Uitnodiging: Kunspraatjie – Alex Duffey oor William Kentridge

  • 0

Jy word hartlik uitgenooi na ’n lesing van Alex Duffey wat handel oor Suid-Afrikaanse kuns vanaf Dinsdag 22 Februarie 2022 om 18:00. Jy kan dit enige tyd ná hierdie datum ook kyk; dit bly op die twee platforms.

Die lesing kan op die volgende platforms van die Akademie gekyk word:

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top