Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns
Virtuele vergadering op 19 Mei 2022 om 16:00
Die Werkgemeenskap Potchefstroom
..........
Die toekoms van Suid-Afrikaanse universiteitswese teen die agtergrond van onlangse politieke ontwikkelinge
..........
Theuns Eloff (Foto: Naomi Bruwer)
Alle belangstellendes word vriendelik uitgenooi na die volgende byeenkoms van die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns se Werkgemeenskap Potchefstroom. Nielede is ook hartlik welkom.
Datum: Donderdag 19 Mei 2022
Tyd: 16:00
Plek: Zoom
Skakel: https://zoom.us/j/92186610958?pwd=QUI1Q2NEaWd4clNSdGZFbmFlYitkdz09
Zoom ID: 921 8661 0958
Wagwoord: 725515
Gasspreker: Theuns Eloff, voormalige NWU visekanselier en rektor
Onderwerp: Die toekoms van Suid-Afrikaanse universiteitswese teen die agtergrond van onlangse politieke ontwikkelinge
Koste: Gratis
Taalmedium: Afrikaans, maar ’n tolkdiens na Engels sal ook beskikbaar wees. (English interpreting services will be provided).