Poësie

Lees nuwe gedigte deur bekende en ontluikende digters.

Indien jy van jou gedigte wil voorlê, neem asseblief die volgende riglyne in ag:

  • Stuur jou voorlegging na skryfwerk@litnet.co.za.
  • Publikasie is onderhewig aan keuring.
  • Slegs oorspronklike skryfwerk wat nog nie voorheen in druk of op enige sosialemediaplatform verskyn het nie, sal oorweeg word.
  • LitNet bied geen vergoeding vir gedigte wat gepubliseer word nie.
  • ’n Maksimum van drie voorleggings op ’n slag word toegelaat.
  • Die redaksie gee nie terugvoer oor hoe om jou digkuns te verbeter nie.
  • Indien jy ná twee weke geen terugvoer van die redaksie ontvang het nie, beskou jou voorlegging as afgekeur. 
  • LitNet aanvaar slegs ’n skrywer se oorspronklike, ongepubliseerde werk (insluitend sosiale media) vir publikasie. Wanneer jy jou skryfwerk aan LitNet voorlê, verseker jy LitNet dat die gedig/kortverhaal jou eie, oorspronklike werk is. 

Sterkte met jou skryfloopbaan!

...

Read poetry by established and emerging poets.

If you would like to submit your poetry, please read the following:

  • Submissions can be sent to skryfwerk@litnet.co.za.
  • Publication is subject to a selection process.
  • Only original writing, which has not been published in print or on any social media platforms, will be considered.
  • LitNet offers no compensation for published poems.
  • The editors do not provide feedback on how to improve your poetry.
  • If you have not received any feedback from the editors after two weeks, please consider your story rejected. 
  • LitNet only accepts an author's original, unpublished work (including social media) for publication. When you submit your writing, you confirm to LitNet that it’s your own, original work.

Best of luck with your writing career!

Ek het vandag weer vye geëet

Julio Agrella Poësie 2020-03-10

"Ek het vandag weer vars vye geëet.
My in die smaak en onthou van destyds verkneukel"

die ontknoping van ons

Mechiel Boshoff Poësie 2020-03-09

"ek wou ’n vlindernet vleg om ons swerm te red
maar dié word toe ’n spinnerak"

koeterwaals

Margaret Cordier Poësie 2020-03-04

"bly my woorde koeterwaals
deurmekaar gehang in my"

Poliepies

Zebulon Kochk Poësie 2020-03-04

"druppel vir druppel 
geplons-plons"

tuinwerk

Mechiel Boshoff Poësie 2020-03-03

"ek plant toe ons sondagaand onder my venster daar
tussen klip nommer drie en die geutpyp wat probleme gee"

Papaya for Rainer Maria Rilke, cold plums for me

Abigail George New writing 2020-03-03

"I am finally on my own again. Flying solo. Gather this, hunt this, reward yourself with this."

Ontmoeting met Aphrodite

Morné du Preez Poësie 2020-03-03

"Was ek maar ’n skilder
onder jou appelboom
het my kwas jou lof beloon"

Eenvoud

Lydia le Roux Poësie 2020-02-26

"In die eenvoud was alles perfek.
Dit was net ek en jy teen die wêreld."

If John Steinbeck had been a poet, I would have loved him

Abigail George New writing 2020-02-26

"I have a certain knowledge of madness that no one else speaks of, a certain kind of madness that comes alive at midnight."

Hartseer

Salvia Ockhuis Poësie 2020-02-26

"die wete van jou wegwees
wat weer en weer bly wond"

Kode

Charleine Collins Poësie 2020-02-25

"om diep te sien,
nie bloot te raai"

Spore in graniet

Anzé Bezuidenhout Poësie 2020-02-19

"oor dekades se skewe spore
wat gegiet in graniet lê"

Grief

Heidi Henning New writing 2020-02-19

"lit like fisherman’s lantern
Swinging in a dark sea"

Lofdans in die skemer

Amanda Ahave De Meillon Poësie 2020-02-19

"in die veerligte lenteblomme
teen die hange van die heuwels"

Writer’s block

Ferdi Wheeler New writing 2020-02-19

"a corpse deceased and silent,
it touches the wet, grey beach"

Skelfseebrandings

Anzé Bezuidenhout Poësie 2020-02-18

"asof in toewyding
het my voete
sleepvoet geslenter"

Herbore

Zebulon Kochk Poësie 2020-02-13

"Want ons liefde 
is ’n afgeronde geheel"

Uit slawerny

Morné du Preez Poësie 2020-02-13

"uit ’n vreemde tong en selfs moedertong
is handel gedryf met jou lyf"

somerwind

Michiël Geldenhuys Poësie 2020-02-12

"what is wrong
wie kan help, wie luister en wie troos"

liefdesverraad

Amanda Ahave De Meillon Poësie 2020-02-12

"ek het vir jou ’n roos gepluk
uit die blomtuin van my hart"

Top