Poësie

Lees nuwe gedigte deur bekende en ontluikende digters.

Indien jy van jou gedigte wil voorlê, neem asseblief die volgende riglyne in ag:

  • Stuur jou voorlegging na skryfwerk@litnet.co.za.
  • Publikasie is onderhewig aan keuring.
  • Slegs oorspronklike skryfwerk wat nog nie voorheen in druk of op enige sosialemediaplatform verskyn het nie, sal oorweeg word.
  • LitNet bied geen vergoeding vir gedigte wat gepubliseer word nie.
  • ’n Maksimum van drie voorleggings op ’n slag word toegelaat.
  • Die redaksie gee nie terugvoer oor hoe om jou digkuns te verbeter nie.
  • Indien jy ná twee weke geen terugvoer van die redaksie ontvang het nie, beskou jou voorlegging as afgekeur. 
  • LitNet aanvaar slegs ’n skrywer se oorspronklike, ongepubliseerde werk (insluitend sosiale media) vir publikasie. Wanneer jy jou skryfwerk aan LitNet voorlê, verseker jy LitNet dat die gedig/kortverhaal jou eie, oorspronklike werk is. 

Sterkte met jou skryfloopbaan!

...

Read poetry by established and emerging poets.

If you would like to submit your poetry, please read the following:

  • Submissions can be sent to skryfwerk@litnet.co.za.
  • Publication is subject to a selection process.
  • Only original writing, which has not been published in print or on any social media platforms, will be considered.
  • LitNet offers no compensation for published poems.
  • The editors do not provide feedback on how to improve your poetry.
  • If you have not received any feedback from the editors after two weeks, please consider your story rejected. 
  • LitNet only accepts an author's original, unpublished work (including social media) for publication. When you submit your writing, you confirm to LitNet that it’s your own, original work.

Best of luck with your writing career!

Vlug van die draakvoël

Louis Esterhuizen Poësie 2020-03-30

"Die draakvoël se woede wat nou
’n durende afstand bring
tussen mens
en mens"

Tuiskwarantyn

René Bohnen Poësie 2020-03-30

"Binnenshuis is families
na mekaar gekeer,
buite is gemaskerde emoji's
op straat
Ons probeer paniek kalibreer"

Pêrels van geluk

Loretta Szikra Poësie 2020-03-30

"Vir jou, my liefste kind
stuur ek die mooiste seënwense
uit my moederhart gekerf …"

Korona

Cas Vos Poësie 2020-03-23

"Sonder visum is Hy Italië toe om haweloses
op te spoor; Hy vind oral kreunende sterwendes
en doodsengele wie se vlerke oor kwylendes flapper"

Kwarantyn

Celesté Fritze Poësie 2020-03-23

"Gemaskerdes bring nooiensbesoeke aan leë katedrale
padskrapers dreun deur vakansieoorde
Om die stil as van die aarde vermenigvuldig Covid-19"

Spaar een blom

Pieter Loots Poësie 2020-03-23

"straf ons Here
met swael en vuur
want ons is sleg"

Korona

Susan Tiervlei Poësie 2020-03-23

"dit gaan woes
hoe die wêreld hoes
en proes"

Virus

Anton Döckel Poësie 2020-03-23

"onskuldig, rond, vol pennetjies
lyk soos familie
van  ’n noorsdoring"

Isolatorium

Andries Louw Poësie 2020-03-23

"todat ons die virus se kriptoniet vind, dit verstaan,
is die nuwe halflewe van ons bestaan
net skoon PI-bindings in tuisbly-energie"

Liefde in die tyd van COVID-19

Celesté Fritze Poësie 2020-03-23

"Ons degeneratiewe liggame, voorlopig skoon van
skenkerbeen, ly aan abbakoors, ons soek mekaar
se isolasie nou byna uurliks op"

besoek afgelas

Marlise Joubert Poësie 2020-03-21

"alles word gekanselleer
julle mag nie elders nesgooi 
as virusryke swerfvoëls" 

Presents

Ronelda Kamfer Poësie 2020-03-19

"My antie sit en hoes want
sy het die mees foreign van al die
presents gekry"

Malwarebytes

Nathan Trantraal Poësie 2020-03-19

"assie siekte my nie dood maakie
sal ie malaise it doen"

Korona-rosies

Chris Brunette Poësie 2020-03-19

"Korona, korona, rosies
Stel maar jul horlosies"

Sal bid ons red?

Caren Kearley Poësie 2020-03-18

"wanneer woorde weerloos verdamp
en mense soos diere in kampe
gekwarantyn moet krioel"

meetstok

Mechiel Boshoff Poësie 2020-03-17

"sou jy my in 2023 buite die vida in blouberg raakloop ..."

Objects of desire for Andy Warhol and Jean-Michel Basquiat

Abigail George New writing 2020-03-17

"Like the sea I have chased with my mother, and like
all of these words, I am thinking of you too much."

Storm-masker

Anzé Bezuidenhout Poësie 2020-03-17

"moes ek ’n verweerde masker
uit die trommel haal"

Ongetiteld

Margaret Cordier Poësie 2020-03-17

"dat skynbare waarhede
wet word in eie hede"

Nuwe orde

Clinton V du Plessis Poësie 2020-03-16

"ons raak stil
ons sit weer tuis om tafels
ons huiwer om mekaar aan te raak"

Top