Menings
LitNet se ruimte vir onderhoude, essays, seminare en rubrieke wat toonaangewende menings uitspreek.
LitNet's space for interviews, essays, seminars and columns that express groundbreaking opinions.
Romantiese en erotiese fiksie in Afrikaans: variasies op ’n wenresep?
2024-10-28"Die genre-en-leser-verhouding is simbioties. Ek dink die genre verander om by te bly met hoe lesers verander, maar ook dat die lesers se opvattings verander aan die hand van wat hulle lees."
Wat sê Bettina? Die Kolisi-egskeiding: Roem is die derde party
2024-10-28"Watter jongmense kan onder die gewig van verwagtinge leef dat hulle eiehandig ’n land se geskiedenis moet verander?"
Elders gesien: Slaapgas in ’n stasiewa
2024-10-27"Hy was ook ’n betroubare babawagter … in ruil vir Tokkie se lekker Boerekos. Johan was toe vyf en Marisa, wat Hans juis na aanleiding van die Halloween-gedoente Pampoenspokie gedoop het, ’n energieke drie."
Persverklaring: Huldeblyke stroom in ná Hans du Plessis se afsterwe
2024-10-27Familielede, vriende, talle skrywers, akademici en ander persone uit die Afrikaanse media-, taal- en letterkundewêreld het hul skok, hartseer en medelye uitgespreek oor die nuus dat die geliefde Hans du Plessis Vrydagnag oorlede is.
Persverklaring: Hans du Plessis is oorlede
2024-10-26Die ATKV neem met groot leedwese kennis van Hans du Plessis – letterkundige, digter, skrywer en ATKV-erelid – se heengaan op 25 Oktober.
Elders gesien: Brics is die toekoms
2024-10-25"Israel en Oekraïne is besig om Amerika en die Weste onder te trek. Navo val uitmekaar uit. Cyril kan mos nie nou nie die obvious verloorperd opsaal nie? Brics is die toekoms."
Waarom die VSA by Suid-Afrika wil leer
2024-10-25Roelf Meyer was ’n maand lank in die VSA waar hy lesings en werkswinkels aangebied het oor Suid-Afrika se vreedsame oorgang na demokrasie. Maar waarom nou? Wat wil die Amerikaanse denkers tans by ons leer en hoekom? En wat sê Meyer aan die afstig-Afrikaners wat beweer hy het Suid-Afrika gewoon uitverkoop? Freek Robinson het met Meyer gesels.
Heil die Leser! Die omstrede Vance – en sy boeiende memoires
2024-10-24"’n Elegie is ’n treursang oor ’n gestorwe persoon. Hiér is die persoon die jonger JD Vance wat sy lewe as hillbilly agtergelaat het [...] Die memoires is ’n dringende en ontstellende besinning oor die verlies van die 'American dream' vir ’n groot segment van die VSA."
Die sielkundige trauma van ’n post-poliolyer voor haar 12de operasie
2024-10-23"Hoekom skryf ek hierdie artikel oor my 12de operasie as ’n post-poliolyer? Om die eenvoudige rede dat ek wil hê die regering moet besef sonder die behoorlike ondersteuning en hulpbronne is post-poliolyers gedoem! Nie almal is so bevoorreg en bemagtig soos ek nie."
Wysigingswetsontwerp op Outeursreg na Konstitusionele Hof verwys: ’n onderhoud met Catrina Wessels
2024-10-23"As jy as doodgewone Suid-Afrikaanse burger omgee oor die land se welvaart, behoort jy hieroor om te gee. Kunstenaars van oor verskeie dissiplines en skeppende bedrywe stel nie net wonderlike kreatiewe uitdrukkings daar nie, maar skep werk."
Hermeneutiek: Om met jou lyf te lees en te luister
2024-10-23"Vanaf interpreteer met jou hele lyf moet ons gaan na preek en praat vanuit daardie lyf. En nee, hiermee word nie ’n soort emosionaliteit bedoel nie. Soos Danie Marais in Ek en jy bestaan nie dig: 'Wit trane is net sout / in ou wonde.'"
Wat sê Bettina? Dertien dae voor Amerikaners moet kies
2024-10-23"Solank daar ’n wit man in beheer is, is hulle gelukkig."
Twee dekades van herdenking: Die NHN 2004–2024
2024-10-21"'Ons het besef dat die Christelike godsdiens, in sy Augustiniaanse formaat, nie meer ’n werkbare model bied vir mense wat in die 21ste eeu leef nie,' verduidelik [Spangenberg]. Die netwerk het sedertdien verder wegbeweeg van die idee van hervorming. Dit fokus vandag eerder op nuwe maniere van dink oor menswees, moraliteit en die verhouding met die aarde."
Op dees aarde: Oorlogstrauma en die radikale Afrikaner-psige
2024-10-18"Betreklik min mans het aan die Rebellie deelgeneem, maar daar kan moontlik gesê word dat ná Fourie se teregstelling daar nie keer aan die 'steun' was nie. Dit was ’n pynlike en 'onregverdige' dood wat die slagofferskap en onverwerkte trauma van die Anglo-Boereoorlog verder versterk het."
Springmielies: Hillbilly-hemel
2024-10-18"Deur die uitbreiding van Trump se aanlyn winkels het hy sy politieke handelsmerk gekommersialiseer in ’n poging om sy ondersteuners te mobiliseer en om só ’n gevoel van kollektiewe identiteit te skep. Donald Trump – die handelsmerk – het die grense tussen tradisionele politiek en verbruikerswese laat vervaag."
Wat hou die verkiesing in die VSA vir Suid-Afrika in?
2024-10-18Sal Harris meer vir Suid-Afrika beteken as Trump? Wie gaan wen? Waarom stem swart mans vir Trump? Waarom onttrek talle oud-Republikeine hul steun aan Trump? Dit is maar enkele van die vrae wat Freek Robinson stel aan Chris Opperman, ’n toenmalige diplomaat wat nou ’n sakeman in die VSA is.
Outeursreg van ’n gedig en KI – Hugo, bel die polisie!
2024-10-18"KI gaan verder as net ChatGPT. Grammarly, speltoetsers ens gebruik almal ’n vorm van KI om te help. Het ek dus net outeursreg op my verkeerd gespelde en ongrammatikale werk?"
Ons biblioteke: ’n onderhoud met Reinie Smit
2024-10-17My gunstelinggedeelte uit ’n Afrikaanse boek is nie ’n openingsin nie, wel op bladsy 38 van Voetstoots deur Annelie Botes: "In die munisipale gebied van Helsinki (Finland) mag geen inwoner buite loopafstand van ’n biblioteek bly nie. Dit beteken as ’n woongebied uitbrei, moet die munisipaliteit ’n biblioteekplan voorsien alvorens boupermissie gegee word!" Hierdie onderhoud met Reinie Smit is die negende aflewering oor ons biblioteke. Reinie is bibliotekaris by Prins Albert Biblioteek.
Agterstories: Waarom is jou baas nie snaaks nie? Die ekonomie van humor in die werksplek
2024-10-17"Is daar ’n wenresep vir ’n goeie grappie?"
Dinkskrum: Is die eenheid in die Regering van Nasionale Eenheid (RNE) op valse optimisme gebou?
2024-10-17"Die eerste 100 dae is gewoonlik enige administrasie se maatstaf van wat die beleidsplatform en praktiese rigting van so ’n regering tydens sy ampstermyn sal wees."
