Rasseverhoudinge in Suid-Afrika: verdoemend of versoenend?

  • 0

Hoe ervaar gewone Suid-Afrikaanse burgers rasseverhoudinge en rassisme in Suid-Afrika? 

Hermann Pretorius, hoof van strategiese kommunikasie by die Instituut vir Rasseverhoudinge (IRR), gesels met Freek Robinson oor die bevindinge van een van hul jongste meningspeilings. 

Hoe geloofwaardig is so ’n peiling? 

Pretorius lewer ook kommentaar oor Trump se presidensiële bevel en die gevolglike fokus op rasseverhoudinge in Suid-Afrika. 

Lees en kyk ook:

Dis nie ’n ras-ding nie, dis ’n witmens-ding

Trump se uitvoerende bevel en die Onteieningswet: Wat nou?

Wat sê Bettina? Ope brief aan Afrikaner-vlugtelinge op pad na Daddy Trump toe

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top