Fokus op landbou in Suid-Afrika, nie politiek, ideologie en etnisiteit nie, benadruk Johann Kotzé (hoof- uitvoerende beampte van Agri SA).
Daar moet eerder lig gewerp word op die rol van Agoa, ’n inklusiewe landbousektor en die volhoubare produsering van voedsel.
- YouTube-skakel: https://youtu.be/-rZ3Lr7Ia0Y?si=P7IxL3Pych_LxvIB
Kyk en lees ook:
Die Johann Rossouw-gespreksreeks: Donald Trump en ’n nuwe wêreldorde?