Dis nie ’n ras-ding nie, dis ’n witmens-ding

“Wanneer liefde vir jouself en jou tipe so ver gevorder het dat dit haat insluit vir die ander, is daardie liefde giftig, ’n kanker, en is ons samelewing op pad na pyn.”