LitNet-insetsel op Radio 786 se Barakat-program: LitNet se Skole-afdeling (LitNet Akademies)

  • 0
Die LitNet-insetsel is deel van Radio 786 se maandelikse Barakat-program.
 
Barakat, met Fatima Allie, word aangebied in samewerking met die Afrikaanse Taalraad en LitNet.
 
Die tema vir Februarie 2025 se Barakat-program is “Bring Afrikaans terug huis toe by die SPAR Cape Town Ramadaan & Lifestyle Expo 2025”.
 
In die LitNet-insetsel gesels Robyn van de Rhede met Menán van Heerden oor LitNet se Skole-afdeling, komende naweek se SPAR Cape Town Ramadaan & Lifestyle Expo en LitNet se ope uitnodiging aan onderwysers.
 
Fatima Allie gesels met die Barakat-span oor komende naweek se SPAR Cape Town Ramadaan & Lifestyle Expo, en die Afrikaanse Taalraad se ope uitnodiging aan onderwysers.
*********

Luister hier na die program:

Soundcloud.com/radio-786-100-4fm

*********
Klik op onderstaande grafika om gratis vraestelle en ander materiaal af te laai:

Nog skakels vir onderwysers, leerders, ouers, navorsers en akademici:

> Wiskunde met LitNet-video's 

> Kuberklas Kreatief: Talentvolle leerders deel hier hulle kortverhale en gedigte

Jong lesers: Is jy op skool en wil jy vir ander leerders vertel van die boeke wat jy lees?

> SA Skoleseminaar | Schools Seminar: Volg en neem deel aan die gesprek rondom Suid-Afrikaanse skole

LitNet Akademies (Opvoedkunde): LitNet Akademies, as onderafdeling of node van LitNet waar portuurbeoordeelde artikels gepubliseer word, vorm ’n geakkrediteerde akademiese aanlynjoernaal wat Afrikaanse navorsingsartikels publiseer.

> Skole-skryfkompetisie (2021)

> Kinder- en jeugboeke

Luister en lees ook:

LitNet-insetsel op Radio 786 se Barakat-program: die jaar wat was en die jaar vorentoe

Top-tien-opvoeders in die Wes-Kaap: ’n onderhoud met Robyn van de Rhede

Review vannie Arabies-Afrikaans Workshop met die Afrikaanse Taalmuseum

Barakat-program: Eis jou moedertaal terug

Fotoblad: Die Afrikaans van die Kaapse Moslems-bekendstelling

Gratis hulp vir leerders, onderwysers en ouers!

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top