Kinderboeke

Candyfloss, a graphic novel by Jaco Jacobs: an interview with illustrator Stephen Wallace

Naomi Meyer, Stephen Wallace Books and writers 2026-08-26

"You want to add to the overall story, rather than just show exactly what is being described in the text. One of the main differences with the graphic novel is that you have more room for nuance. A moment can be expanded over a number of panels. We can work through a thought or a feeling with the characters in real time."

PEN Afrikaans-gesprekke – waarna uitgewers op soek is: ’n onderhoud met Miemie du Plessis

Naomi Meyer, Miemie du Plessis PEN Afrikaans 2026-08-24

"Gaan lees dan soveel kinder- of jeugboeke as wat jy kan wat vir daardie teikengroep geskryf is, veral dié wat in die laaste ongeveer twee dekades uitgegee is. Ek praat nie van 10 boeke nie; ek praat van 100, 200."

PEN Afrikaans-gesprekke – waarna uitgewers op soek is: ’n onderhoud met Shawna-Leze Meiring

Naomi Meyer, Shawna-Leze Meiring PEN Afrikaans 2026-08-19

"Die basiese dinge vir ’n goeie storie moet altyd daar wees: interessante karakters waarmee lesers kan vereenselwig, vloeiende/gemaklike dialoog, ’n sterk storie (dink maar aan die klassieke storieberg se formaat) en goeie navolging van genrekonvensies (as dit ’n storie is wat in ’n genre pas). Vir kinder- en jeugboeke is dit belangrik om die ouderdom van jou teikenmark in gedagte te hou."

Goue lint, my storie begint: Van ekostories tot eko-angs – die planeet in die kinderboek

Anke Theron Kinderboeke 2026-08-04

"’n Kinderboek wat te sterk op vrees en verlies leun, wat die jong leser laat met die indruk dat die aarde reeds onomkeerbaar afstuur op ’n katastrofe, en dat daar niks is wat enigiemand – laat staan nog ’n kind – daaraan kan doen nie, loop die gevaar om dieselfde toestand te kweek wat dit veronderstel is om te voorkom. Dit is ’n fyn balans – die behoefte om ’n kind ekologies bewus te maak sonder om hulle te verskrik, terwyl jy steeds ’n indruk van erns wil laat."

’n Nuwe skatkis! Spienekelientjies, saamgestel deur Antjie Krog: ’n resensie

Alet Mihalik Resensies 2026-07-01

"Wanneer ’n kind ’n rympie aanleer, versterk dit die neurologiese 'paadjies' wat verband hou met sekwensie of opeenvolging, wat nodig is vir  memorisering van die alfabet, vermenigvuldigingstafels, ens."

Persverklaring: LAPA-Jeugromankompetisie 2027

LitNet Boeke en skrywers 2026-06-30

Die LAPA-Jeugromankompetisie lok elke twee jaar van ons land se bekendste en gewildste skrywers vanuit alle genres en ouderdomsgroepe. Met verhoogde prysgeld vir die volgende kompetisie, hoop ons om sommer ’n hele klomp nuwe storievertellers aan te spoor om die pen op te neem en kreatief te raak. Dalk is dit die begin van jou éie roemryke skrywersloopbaan...

Invitation: The third call for papers for the 2026 Amazwi Conference on Children’s Literature

LitNet Books and writers 2026-06-24

We have an exciting announcement. Through a new partnership with the National Arts Festival, the Conference on Children’s Literature is now a hybrid event!

Clunky bottom cats by Fanie Viljoen: a reader’s impression

Sumaya Adams Books and writers 2026-06-23

"The cast of quirky feline characters kept me entertained, and the cat-themed humour added plenty of fun without taking away from the emotional moments."

Vreemde dinge kan op ’n Dinsdag gebeur deur Jaco Jacobs: ’n kinderboekresensie

Magdel Vorster Kinderboeke 2026-06-23

"Jaco Jacobs is een van ons beste boek- en leesambassadeurs. Hy skep boeke wat kinders sal geniet en by hulle ’n liefde vir lees en boeke sal kweek. Met blootstelling aan lekkerleesboeke, en goed toegeruste biblioteke, is dit dalk moontlik dat vreemde dinge nie net op Dinsdae gebeur nie."

Die beste sussie vir ’n babadraak deur Fanie Viljoen: ’n resensie

Magdel Vorster Kinderboeke 2026-05-20

"Viljoen en LAPA uitgewers het alles uitgehaal om hierdie boek so aanloklik en toeganklik as moontlik vir jong lesers te maak."

Spienekelientjies, saamgestel deur Antjie Krog: ’n resensie

Magdel Vorster Kinderboeke 2026-05-20

"Vir diegene wat ’n hupstootjie nodig het met die voorlees van hierdie bundel, is daar ’n QR-kode by die voorwoord ingesluit wat lesers sal neem na ’n indeks van 32 ryme, lieflik voorgelees deur Krog."

Christelientjie die sonskynfeetjie van die Grootrivier deur Riana Scheepers: ’n resensie

Magdel Vorster Kinderboeke 2026-05-20

"Dis opvallend dat daar iets anders aan die feetjie op die omslag deur Elsabé Ebersöhn is. Sommige lesers sal die gebruik van sonskynfeetjie verstaan en die kloutjie by die oor bring."

Thabo the space dude – Logbook 4: Mission madness by Lori-Ann Preston: A reader’s impression

Sumaya Adams Books and writers 2026-05-18

"I loved how seamlessly the story blends humour, adventure and creativity. While the stakes are higher and the danger more pronounced, the narrative maintains its light, quirky tone throughout."

Bleeksiele kan brul deur Brigette Labuschagne: ’n onderhoud

Yolanda du Toit, Brigette Labuschagne Kinderboeke 2026-05-15

"As ek ’n lekker storie-idee het, werk ek eers my storiegeraamte uit. Wie is my karakters, wat is die storieprobleem, die klimaks en die ontknoping?"

Goue lint my storie begint: Lees is vir ons kinders – én vir die lekker – vir almal

Anke Theron Kinderboeke 2026-05-14

"Ons kan tot ’n mate die verpligte lees vir skooldoeleindes as ’n teenreaksie beskou op hierdie verval van lees teenoor die instant gratification wat ’n rekenaarspeletjie aan ’n jong brein verskaf. Die probleem hiermee is dat dit kinders net nog meer rede gee om nie van lees te hou nie. Dit word as “werk” of “huiswerk” gesien wat hulle móét doen, en daarom is lees self sommer net niks lekker nie."

In gesprek met Antjie Krog oor Spienekelientjies (vir Wêreldboekdag)

Izak de Vries, Antjie Krog Skrywersonderhoude 2026-04-22

"Maar Spienekelientjies voldoen ook aan ’n ander droom van my: Om die ou rympies van die vroeëre kleuterverseboeke te ondervang, veral die gedigte en ryme wat klassiek geword het in W Versfeld se verwerking van Engelse kleuterverse."

Riana Scheepers gesels oor ’n baie spesiale feetjie (en oor Wêreldboekedag)

Izak de Vries, Riana Scheepers Skrywersonderhoude 2026-04-22

"Miskien is ek eerstens beïnvloed deur die Zoeloeverhale wat ek as kind gehoor het, en verder deur Skandinawiese en Russies sprokiesverhale – dit volg ’n totaal ander patroon as Europese sprokies, en die sfeer is totaal anders."

Jaco Jacobs gesels oor sy 300ste boek (en oor Wêreldboekboekdag)

Izak de Vries, Jaco Jacobs Skrywersonderhoude 2026-04-21

"My 300ste boek se titel is Vreemde dinge kan op ’n Dinsdag gebeur. (Die Engelse vertaling, Strange things can happen on a Tuesday, verskyn gelyktydig met die Afrikaanse boek.)"

As ek jy was deur De Wet Hugo: ’n resensie

Anke Theron Kinderboeke 2026-04-17

"Hierdie boek is ideaal om enige leser aan die dink te sit en gesprekke te begin oor begrip vir ander, empatie en die kompleksiteit van ander se worstelinge in die lewe."

Hoe die Franse dit regkry dat kinders lees – en wat Suid-Afrika dalk miskyk

Marion Erskine Kinderboeke 2026-04-10

"Lees moet eers toeganklik voel voordat dit ’n gewoonte kan word. Kinders moet sukses ervaar. Hulle moet voel: Ek kan dit doen."

Top