LitNet-insetsel op Radio 786 se Barakat-program: die jaar wat was en die jaar vorentoe

  • 0

Die LitNet-insetsel is deel van Radio 786 se maandelikse Barakat-program.

Barakat, met Fatima Allie, word aangebied in samewerking met die Afrikaanse Taalraad en LitNet.

Die tema vir Januarie 2025 se Barakat-program is “Die jaar wat was en die jaar vorentoe”.

LitNet-insetsel mede-aanbieders, Menán van Heerden en Robyn van de Rhede, het saam met Fatima Allie (Radio 786) en Conrad Steenkamp (Afrikaanse Taalraad) gesels oor 2024 se LitNet-insetsels en Barakat-programme en wat vir 2025 beplan word.

*********

Luister hier na die program:

https://soundcloud.com/radio-786-100-4fm

*********

*Hierdie program is op 5 Januarie 2025 op Radio 786 uitgesaai.

Links bo: Conrad Steenkamp; regs: Fatima Allie; links onder: Menán van Heerden en Robyn van de Rhede

Fatima Allie en Menán van Heerden in Radio 786 se studio (Januarie 2025)

Luister ook:

Barakat-program: ’n onderhoud met Marlene le Roux en Tasneem Daniels

LitNet-insetsel op Radio 786 se Barakat-program: ’n onderhoud met Herschelle Benjamin

LitNet is #opdielug!

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top