Barakat-program: ’n onderhoud met Marlene le Roux en Tasneem Daniels
LitNet argiveer Radio 786 se maandelikse Barakat-program. Barakat, met Fatima Allie, word aangebied in samewerking met die Afrikaanse Taalraad en LitNet. Die maandelikse LitNet-insetsel is deel van die Barakat-program. In die LitNet-insetsel gesels Robyn van de Rhede en Menán van Heerden met Marlene le Roux, Artscape se uitvoerende hoof. Fatima Allie gesels met dramaturg en draaiboekskrywer Tasneem Daniels.
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed