LitNet-insetsel op Radio 786 se Barakat-program: ’n onderhoud met Herschelle Benjamin

  • 0

Die maandelikse LitNet-insetsel is deel van die Barakat-program.

LitNet argiveer Radio 786 se maandelikse Barakat-program. Barakat, met Fatima Allie, word aangebied in samewerking met die Afrikaanse Taalraad en LitNet.

Die tema vir Julie 2024 se Barakat-program is “Bring Afrikaans terug huis toe ‒ kom ons doen dit saam”.

In die LitNet-insetsel gesels Robyn van de Rhede en Menán van Heerden met Herschelle Benjamin (publisiteit-spesialis: kykNET-kanale).

Fatima Allie gesels met René Arendse (die nasionale adjunkkoördineerder van die Afrikaans Amptelik 100-veldtog).

*Hierdie program is op 7 Julie 2024 op Radio 786 uitgesaai.

Luister hier na die program:

Luister ook:

 

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top