Top-tien-opvoeders in die Wes-Kaap: ’n onderhoud met Robyn van de Rhede
“My droom is dat elke leerder in Suid-Afrika ’n kwaliteitopvoeding sal ontvang, ongeag die area waarin hulle woon. Net omdat dit ’n no-fee-skool is, beteken dit nie dat hierdie leerders nie kan presteer nie. As jy vir ’n kind die geleentheid skep, en jy maak die commitment om saam met hulle die pad te stap en altyd hul nommer-een-ondersteuner te wees, selfs na skool, kan enige kind presteer.”
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed