Menings

LitNet se ruimte vir onderhoude, essays, seminare en rubrieke wat toonaangewende menings uitspreek.
LitNet's space for interviews, essays, seminars and columns that express groundbreaking opinions.

Barakat-program: Islam en aktivisme

Fatima Allie, Robyn van de Rhede, Zubeida Jaffer, Farid Esack, Yaaseen Staggie Onderhoude 2022-01-04

LitNet argiveer Radio 786 se maandelikse Barakat-program. Barakat, met Fatima Allie, word aangebied in samewerking met die Afrikaanse Taalraad en LitNet. Fatima gesels met Moslem-teoloog en skrywer Farid Esack en joernalis en skrywer Zubeida Jaffer oor Islam en aktivisme. Vir die LitNet-insetsel gesels Robyn van de Rhede met gemeenskapsaktivis Yaaseen Staggie (Sunrise Youth Foundation).

Barakat-program: Ter viering van Vrouemaand (Augustus 2021)

Marlene le Roux, Fatima Allie, Ria Olivier, Robyn van de Rhede, Gadija Kamalie Onderhoude 2022-01-03

LitNet argiveer Radio 786 se maandelikse Barakat-program. Barakat, met Fatima Allie, word aangebied in samewerking met die Afrikaanse Taalraad en LitNet. Ter viering van Vrouemaand in Augustus 2021 gesels Fatima met Marlene le Roux en Ria Olivier oor die waarde wat Afrikaans tot hul lewe toevoeg. Vir die LitNet-insetsel gesels Robyn van de Rhede met Gadija Kamalie.

Sondes van die vaders besoek die kinders

Jean Oosthuizen Elders gesien 2021-12-31

"As die kinders se vaders vandag nog soveel haat uitstort teen iemand soos Desmond Tutu, moet dit tog op een of ander manier oorgedra word aan hulle kinders en ook aan húlle kinders."

Arch (Desmond Mpilo Tutu)

Clinton V du Plessis Elders gesien 2021-12-29

"Jy
bou ’n brug oor die kloof
tussen Casspir, suburb en township,
maak geloof, gebed en God weer hip en relevant"

Tutu: Nou is die kansel leeg …

Bertus Osbloed van Niekerk Menings 2021-12-29

"Die beginsels van die teologie van hoop was steeds die kompas vir sy lewe; elke gemeenskap en mens se stryd teen ongelykheid en ongeregtigheid ’n waardige een om in voor te loop: menseregte, gayregte, die bekamping van Vigs, die Israeli-Palestynse krisis, Tibet."

Nog ’n groot boom val: Totsiens, Arch

Bettina Wyngaard In memoriam 2021-12-28

"Hy was klein van postuur, maar sy skaduwee en sy nalatenskap is enorm."

Die Arch – ’n persoonlike huldeblyk

Marlene le Roux In memoriam 2021-12-28

"Sy stem vir rede en deernis is weg. Ons as Afrikaanssprekende gemeenskap moet nou saamstaan en sy nalatenskap eer."

The passing of Desmond Tutu, 26 December 2021: A few memories

Paul Murray Opinion 2021-12-27

"He was one of the greatest the country has ever seen, iconic beyond description, who stood up for the rights of all South Africans, and whose legendary status reached the rooms, offices, courts of monarchs, heads of nations and spiritual leaders of virtually every country in the world."

Desmond Tutu: Suid-Afrika se gewete tydens en ná apartheid

Jean Oosthuizen In memoriam 2021-12-26

"Met Tutu se afsterwe verloor die land ’n morele kompas wat ewe onverskrokke geveg het teen die vergrype van die Nasionale Party as teen die korrupsie en wanbestuur van die ANC."

Uit die argief: Die hoop wat Desmond Tutu se Nobel-vredesprys vir Suid-Afrika gebring het

Raymond van Diemel Menings 2021-12-26

LitNet verneem met leedwese van die afsterwe van emeritus aartsbiskop Desmond Tutu.

Janus op LitNet: terugblik en toekomsvisie

LitNet Menings 2021-12-23

Soos die Janus-figuur, kyk LitNet aan die einde van vanjaar terug – besoek gerus OuLitNet (1999–2006), en ook die argief  (2006–2012). LitNet sien ook uit na die toekoms – besoek ons webwerf hier vir nuwe inhoud wat weer van vroeg in die nuwe jaar bygevoeg sal word.

Reguit met Robinson: ’n Zoom-gesprek met Doris Viljoen

Freek Robinson, Doris Viljoen Onderhoude 2021-12-23

Watter rol kan toekomsnavorsing speel om nuwe tegnologieë, byvoorbeeld internetgebruikersdata, kunsmatige-intelligensie-sisteme en genetiese manipulasie, uit te rol? Freek Robinson gesels met Doris Viljoen, senior futuris van die Universiteit Stellenbosch se Instituut vir Toekomsstudies.

Hersien jou gedagtes oor Afrikaans, minister Nzimande

Danie van Wyk Universiteitseminaar | University Seminar 2021-12-23

"DAK Netwerk sal graag wil weet hoe die Minister en sy raadgewers tot die besluit gekom het dat Afrikaans nie ’n inheemse taal is nie. Watter formule is gebruik? Iemand kan nie op ’n oggend wakker word en bevind dat Afrikaans nie ’n inheemse taal is nie."

Afrikaans: ’n Tydlyn vir skole

Menán van Heerden Menings 2021-12-22

Wat was die eerste Afrikaanse group chat-komedie? Wanneer is die eerste Afrikaanse radiosepie uitgesaai? Watter Afrikaanse rockgroep se album het eerste die beste verkoop op iTunes in Suid-Afrika? Wat was die eerste Afrikaanse hip-hop-lied? Wanneer is terminologiese woordeboeke oor rugby, skoenlappers en kragontwikkeling publiseer? Menán van Heerden is deur Hoërskool Stellenbosch gevra om ’n geskiedkundige tydlyn oor Afrikaans saam te stel. 

FW de Klerk het Afrikaners van die juk van die verlede bevry

Jan Bosman Menings 2021-12-21

"FW de Klerk het op 2 Februarie 1990 ’n deur op ’n skrefie vir my en baie ander Afrikaners oopgemaak om saam met redelike en gematigde Suid-Afrikaners hande te vat en saam te bou aan die uitkoms van gedeelde ideale."

Hulde aan Herman Binge

Kerneels Breytenbach In memoriam 2021-12-21

"Ek skryf hierdie dinge omdat ek self sukkel om sy heengaan te verwerk. Maar die woorde wil nie opstaan nie; hulle kry hom nie gemeet nie."

Woorde wat dinge en gebeurtenisse vasvang

Jana Luther Menings 2021-12-20

"Jaarliks in Desember maak woordeboeke, taalgenootskappe, webblaaie, noem maar op, een ná die ander hul ‘woord van die jaar’ bekend. Soms val die eer ’n nuutskepping te beurt; soms ’n ouer woord. Woorde wat dinge en gebeurtenisse vasvang wat op die jaar hul stempel afgedruk het."

Elders gesien: Herman Binge ons mis jou

Gérard Rudolf Elders gesien 2021-12-17

"Soos ’n saghartige vader loop hy van een persoon op die stel na die ander en deel lekkergoed en biltong uit, maak vriendelike geselsies met akteurs en tegnici, maak seker almal is oukei."

Elders gesien: Herman Binge, in memoriam

Kosie de Villiers Menings 2021-12-17

"Ons lewens was op baie maniere in mekaar vervleg. Ons het vir die eerste keer ontmoet op Stellenbosch, toe ek in matriek was, en Herman het altyd gesê ons kon bloedbroers gewees het."

Reguit met Robinson: ’n Zoom-gesprek met Mike Schüssler

Freek Robinson, Mike Schüssler Onderhoude 2021-12-17

Die ekonoom Mike Schüssler skets ’n baie donker prentjie, maar hy sê ons mag nie moed opgee nie. Hy moedig almal aan om entrepreneurs te word, al is dit iets soos om as ’n naweekwerkie kaas te maak met ’n familieresep.

Top