Menings
LitNet se ruimte vir onderhoude, essays, seminare en rubrieke wat toonaangewende menings uitspreek.
LitNet's space for interviews, essays, seminars and columns that express groundbreaking opinions.
Reguit met Robinson: ’n Zoom-gesprek met Dirk Kotzé
2021-11-03Dirk Kotzé, ’n politieke kenner, beweer dat die Suid-Afrikaanse kieser identiteitspolitiek begin versaak om belangepolitiek aan te gryp.
Verkiesing 2021, die Groot Wegbly
2021-11-03"Sewe-en-twintig persent is nie aanvaarbaar nie. Dit kan nooit wees nie. Ons verdien beter."
Die onvoltooide verhaal van die Hardekraaltjie-begraafplaas
2021-10-29"Alle begraafplase is betekenisvol, aangesien dit verskillende betekenisse en waardes vir verskillende gemeenskappe simboliseer."
Reguit met Robinson: ’n Zoom-gesprek met Bernard Swanepoel
2021-10-29Ekonomie, energie en mynbou: gister, vandag en môre. Freek Robinson gesels met Bernard Swanepoel, voorsitter van die Joburg Indaba (die jaarlikse mynboubedryfkonferensie).
Baldwin is tog aanspreeklik vir Hutchins se dood
2021-10-28"Daar is nog baie vrae oor hoe Halyna Hutchins gesterf het, en presies wat op 21 Oktober op die Rust-filmstel gebeur het."
Annemarié van Niekerk se reis na SA se moorddadige hart
2021-10-27"Die boek is ’n aangrypende, ontstellende verkenning van die oorsake en omvang van die enorme geweld wat in Suid-Afrika aan die orde is, en Van Niekerk bou die narratief rondom plaasmoorde wat op Ida in die Oos-Kaap plaasgevind het." – Melt Myburgh in gesprek met Annemarié van Niekerk oor Om het hart terug te brengen.
Quinton de Kock se ondersteuners wys hy én Krieket SA is verkeerd
2021-10-27"As ’n mens die sosiale media gevolg het, sou ek dink dat De Kock nou op sy knie moet gaan, sy vuis moet lig en in Afrikaans skryf: Ek is jammer oor my ondersteuners se reaksie, hulle het my gewys dat #blaclivesmatter nodig is."
Obituary: Peter Wilhelm
2021-10-26"He was a sardonic man, his expression one of wry amusement. He was exceptionally kind and gentle."
John Steenhuisen, stemwerwer teen die DA
2021-10-26"Val ’n shock jock ’n swart vrou aan wanneer sy oor haar geleefde ervaring van rassisme praat? Pleks van leierskap toon, kom ons por hom aan met nog meer skietgoed."
Huldigingsrede | Alfred Schaffer (Tuin van Digters-feesdigter 2021)
2021-10-26"Met hierdie huldigingsrede, Alfred, bedank ek jou innig vir die rol wat jy in ons groter, geamputeerde, wanfunksionele taalfamilie speel; vir die oop gemoed en deernis wat jy nog altyd teenoor soveel mense en ’n wye verskeidenheid van poësie openbaar het ..."
In memoriam: Arnold S de Beer
2021-10-26"Arrie de Beer se nalatenskap op die vakgebied sowel as sy invloed op die lewens en loopbane van vele mense regoor die wêreld sal nog lank na sy dood bly voortbestaan."
Die ANC-regering se totempaal-nasionalisme
2021-10-21"Onder media- en openbare meningsvormers was daar die skynbare konsensus dat kritiek op SEB- (Swart Ekonomiese Bemagtiging-) wette en dies meer ten minste grens aan reaksionêre rassisme, apartheidsnostalgie, wit meerderwaardigheidsin of iets dergeliks ... Niemand mog openlik mor daaroor nie ..."
Reguit met Robinson: ’n Zoom-gesprek met Jaco Minnaar
2021-10-21Die toekoms van landbou: Die pas verkose president van Agri SA, Jaco Minnaar, vertel vir Freek Robinson oor die enigste twee opsies.
Is jy wakker vir die kunste? ’n Onderhoud oor die Tribuo Wawyd-wakker-veldtog
2021-10-20"Die stroom begin om 12 op Vrydag 22 Oktober en ons vra dat die publiek die fonds en akteurs ondersteun deur ’n donasie te maak op die Tribuo-webwerf."
Suid-Afrikaners sal moet kies watter soort toekoms hulle wil hê
2021-10-20"Kiesers wat gereed is om op 1 November te stem, moet na politieke partye se ekonomiese plan vir Suid-Afrika kyk."
Die oorlog op vroue
2021-10-19"Is dit die doel van die aanvalle? Om vroue hulle plek te leer en dit is, nie in beheer van enigiets nie? Om vroue te leer dat dit nie saak maak hoe intelligent of suksesvol hulle mag wees nie, hulle kan nog steeds gemaak word om te voel hoe magteloos hulle is?"
’n Swerfjaar vir seniors, aflewering twee: Wees gereed om verras te word
2021-10-19"Eintlik voel elke dag wanneer ons ’n onbekende pad vat, soos die begin van ’n storie. Een van daardie boeke wat jy so geniet dat jy al hoe stadiger lees hoe nader jy aan die einde kom."
Krygsgevangenes
2021-10-18"In BY van 3 Julie 2021 het die historikus Gustav Hendrich ’n uitstekende uiteensetting van die Duitse inval in die Sowjetunie, Junie 1941, gegee. In sy slotsom skryf hy onder andere: 'Die Duitsers is oorweldig en sommige is gevange geneem.' Dit is egter nie die einde van hierdie verhaal nie."
Wat’s in ’n naam?
2021-10-13Die Kaapstadse Burgemeesterskomiteelid JP Smith het sy onlangse weiering om ’n swart persoon se naam te probeer uitspreek, geregverdig deur die naam as bestaande uit "te veel klinkers in ongemaklike posisies" te bestempel. Christi van der Westhuizen gesels met Ronelle Carolissen oor hoekom mense soos Smith ’n groot fout maak.
Freda die sigeunerin
2021-10-13"In die dae toe joga, karate en meditasie nog as duiwels beskou is, het sy haar verdiep in Oosterse filosofie, die diereriem bestudeer en die tarot gelees. Sy het astraal gereis en drome uitgelê. Sy was lief vir wierook, kerse, kristalle – alles wat my ma (destyds) as New Age en boos bestempel het."
