Menings
LitNet se ruimte vir onderhoude, essays, seminare en rubrieke wat toonaangewende menings uitspreek.
LitNet's space for interviews, essays, seminars and columns that express groundbreaking opinions.
Muizenberg beach protest against seismic blasting
2021-12-06"On Sunday, 5 December more than 500 people met at Surfer’s Corner on Beach Road in Muizenberg to protest against seismic blasting off the South African coast."
Hélène Passtoors: The life and times of an MK soldier
2021-12-03"If I had wanted to attack the heart of Afrikanerdom, I would have put a bomb, even a tiny one, in or around the Voortrekker Monument." In 2011, Hélène Passtoors received the Order of the Companions of OR Tambo for her contribution to the armed struggle against apartheid. In this exclusive interview with Melt Myburgh, she shares memories about her life as an MK operative.
Plaaslike politiek ná die verkiesing: Hoe lyk dinge vorentoe?
2021-12-02Christi van der Westhuizen gesels met Jan-Jan Joubert oor nuwe regerende partyformasies op plaaslike vlak, die ANC se oënskynlike nuwe strategie van surrogaatpartye, hoekom die DA “ordentlik” moet word, hoe die VBS-skandaal die EFF wel geknou het, en waarom die Patriotic Alliance ’n nuwe populistiese gevaar inhou. Nuusknars ontleed die postkolonie deur nuusgebeure uit verskillende hoeke te bekyk.
Die geskiedenis van die lemoenbome in die binnehof van die Ou Goewermentsgebou in Bloemfontein
2021-12-01"Om te verstaan waarom juis lemoenbome en nie ’n ander soort boom nie in die binnehof van die Ou Goewermentsgebou geplant is, moet eers verstaan word waarom daar verkeerdelik lemoenbome op die amptelike wapen van die Republiek van die Oranje-Vrystaat verskyn."
Reguit met Robinson: ’n Derde Zoom-gesprek met Helmuth Reuter
2021-12-01Freek Robinson gesels met Helmuth Reuter oor wat ons tans weet van hierdie nuwe variant, en wat ons op hierdie stadium nie weet nie.
Alles Malan 2 op kykNET: ’n onderhoud met René van Rooyen
2021-12-01"[Ons] wou baie graag ’n verhaal vertel wat die hele gesin, van oud tot jonk, saam voor die televisie sit. Iets alledaags, waarmee die algemene kyker hulself kon vereenselwig en hul families raaksien."
Omikron: Durf ’n mens met op vakansie gaan?
2021-11-29"Vaksinering is ons enigste kans, en as jy dit nog nie gedoen het nie, laat jy jou eie gesondheid en dié van ander in die steek, veral indien jy beplan om te reis en vakansie te hou. Juis dan."
LitNet Akademies Weerdink: Moraliteit in jeugfiksie – pêrels tussen die reëls?
2021-11-29"In ’n wêreld waar vryheid van spraak met vlerke kan vlieg en stories sonder die vrees vir sensuur geskryf kan word, is dit belangrik om die koring (of pêrels) van die kaf te onderskei. Literatuur verskaf die fiksionele materiaal om hierdie oordeelsvermoë te bevorder en lesers se eie vooroordele en waardes te bevraagteken, te skrap of te bevestig."
COVID-19 en rioolwater: Hoe om die morsige virus op te spoor
2021-11-26"Turton sê dié platform kan ingespan word om te waarsku wanneer ’n nuwe vlaag op pad is en dit is ook moontlik om blokke of selfs geboue uit te wys waar besmette individue hul bevind."
Sestien dae maak my bôs warm, Uncle Cyril
2021-11-25"En soelank assie criminals en vroueslaners en kinnermoordenaars in charge vannie land ennie municipalities ennie poelieste is, kan djy maa sê wat djy wil, die violence sal aangaan, wan die anne sien mos nou daa issie consequences nie."
Reguit met Robinson: A Zoom conversation with Herman Mashaba
2021-11-24After the municipal elections, a new future? Straight-shooting Herman Mashaba tells Freek Robinson what it takes to establish coalitions.
Gooi weg daai vooropgestelde idee oor hoe antivaksers lyk
2021-11-23"Hierdie vlaag gaan gedryf word deur mense wat doelbewus kies om nie in te ent nie. Hulle kies nie net vir hulself nie, hulle kies vir die mense om hulle."
FW de Klerk en die laaste Rubicon
2021-11-22FW de Klerk se afsterwe op 11 November 2021 het aggressiewe en verbitterde kommentaar ontlok wat wys hoe hy as politieke figuur sy vyande saamgesnoer het in hul misnoeë oor sy bydrae tot Suid-Afrika. Wat is die uitdaging wat sy nalatenskap aan ons as Suid-Afrikaners stel?
Foto-indrukke: Merweville en die sewe maer jare
2021-11-19"My gedagtes dwaal onwillekeurig na die bruin, geskroeide aarde rondom my – mag daar gou sewe vet koeie kom om hierdie sewe maer koeie op te vreet – anders sal ons dalk die Koup Stoftrappers se hulp moet inroep om ’n reëndans iewers in Merweville se Voortrekkerstraat te doen …"
Verskoon my Frans
2021-11-19"Vuil, kru of gekruide taal. Afrikaanses maak ruimskoots gebruik van swetsery, verwensinge en kragwoorde. Vloekwoorde, as ’n versamelnaam, dui op taboewoorde en is ’n aktiewe deel van enige taal se leksikon. En Afrikaanses pruim in ’n ruim woordeskat, al is hulle ook hóé ingat of vroom."
FW: Sentiments about our past are strong, well founded and entrenched
2021-11-18"De Klerk was never trusted by the securocrats – they preferred the old boys’ club of PW Botha, Magnus Malan, Kobie Coetsee, Louis le Grange and Adriaan Vlok. They saw him as a softie, a weakling, a goody two shoes, a bluestocking."
Hoe kan applied multilingualism ’n solution wies vi global integration?
2021-11-18"Dis hierie ideas wat vi my gelei het tot my Kaaps-skrywery – ek het ve’staan dat ek nie forward sal move in my eie personal en cultural development as ek aan my Engelse points of references klou nie. Ek kan rêrag sêrat ek soes ’n whole person voel nourat ek ’n effort gemaak’t om nie net in Engels te skryf en praat."
’n Getekende kontrak is dalk nie wat jy dink nie – ’n onderhoud met Robert de Rooy van Creative Contracts
2021-11-17"Dit was die kwesbaarheid van mense in die omstandighede wat my laat wonder het hoe ons dit makliker kan maak om kontrakte te lees, te verstaan en te onthou. En ek het toe begin oplees oor visualisering van inligting en begin eksperimenteer hoe om klousules in ’n prentjieformaat akkuraat weer te gee."
Die pers, die Broederbond en FW se besluit
2021-11-17"Ek was in die omgewing toe president George Bush vir De Klerk uit die Withuis bel. Dit was maar een bewys van die internasionale impak. ’n Beter bewys as die Nobelprys kan daar seker ook nie wees nie."
’n Swerfjaar vir seniors, aflewering drie: Allerhande alledaagse wonderwerke
2021-11-17"Ons het onsself iewers langs die pad verloor, maar op ’n positiewe manier, soos wanneer jy jouself in die liefde verloor. Soos die herfsbome wat hulle dooie blare verloor om plek te maak vir die nuwe blare van die volgende seisoen."
