Menings
LitNet se ruimte vir onderhoude, essays, seminare en rubrieke wat toonaangewende menings uitspreek.
LitNet's space for interviews, essays, seminars and columns that express groundbreaking opinions.
Elders gesien: John Shelby Spong is oorlede
2021-09-14"Hy was ’n leidende en geliefde stem in die progressief-liberale Christendom, maar ook gevrees en gehaat in fundamentalistiese groeperinge."
"Een lang vervloeien in een strak gebogen glans vlietend uit": Over de lyriek van Eddy van Vliet
2021-09-14"Beste Afrikaanse lezer, maak kennis met de Vlaamse dichter Eddy van Vliet (1942–2002). Volgend jaar zal het twintig jaar geleden zijn dat de schrijver na een slepende ziekte overleed."
Of paradigms and power politics: The NIICE convention and international order after Afghanistan
2021-09-14"After each global convulsion, the world is flooded with ideas of how to make and manage what amounts to a new normal. The present confluence of COVID, climate change and the collapse of the West’s 20 years in Afghanistan is such a moment."
China se militêre diplomasie in Afrika: Wat is aan die gebeur?
2021-09-14"Afgesien van die doelwitte om vrede en stabiliteit te bring, help militêre diplomasie met die verbetering van bilaterale verhoudinge, die beskerming van nasionale soewereiniteit, die vestiging van sekuriteit- en ontwikkelingsbelange, die bevordering van die weermag se moderniseringsveldtog en die handhawing van wêreldvrede." – Fanie Herman oor China se militêre diplomatieke bedrywighede in Afrika.
Huldiging aan Pieter Fourie (3 April 1940 – 12 September 2021)
2021-09-13"Retrospektief beskou, het Fourie inderdaad sy kunstenaarskap op soveel terreine met uitsonderlike artistieke insig, deursettingsvermoë en durf gestand gedoen. Sy stem in die Afrikaanse teater sal nooit uitgedoof kan word nie."
Lesse as teaterresensent van Pieter Fourie geleer
2021-09-13"Die ontslape dramaturg Pieter Fourie het my een van die beste lesse van my loopbaan as teaterresensent geleer."
Feite: Die mediese wetenskap werk
2021-09-13"By Groote Schuur is daar ’n waglys van honderde kankerpasiënte wat dringend ’n operasie nodig het, maar daar is nie genoeg beddens nie, want die mense sonder inentings lê daardie beddens vol."
Die dag toe ek gesterf het
2021-09-13"En iewers, tussen eskatologie en die wetenskap, is skeptici wat probeer sin maak uit die eeue-oue vraag: Skei die gees van die liggaam na die dood, en is die eindbestemming inderdaad die hemel of hel?"
Vandag, twintig jaar gelede
2021-09-10"En ek dink by myself: ai, as ek daardie resensie 24 uur later eers gestuur het, het dit heel anders gelyk!"
Huldigingswoord aan Jaap Steyn – vanaf Departement Afrikaans en Nederlands, Duits en Frans, UV
2021-09-10"Jaap Steyn se kollegas het nie net ’n kollegiale verbintenis met hom gehad nie, maar ook ’n vriendskaplike verhouding. Ons vier dus ook Jaap Steyn se bydrae in Afrikaans en sy nalatenskap as mens."
Die Taliban en vroue se posisie in Afganistan
2021-09-08"Om die Taliban te verstaan, moet ’n mens die geskiedenis van Afganistan verstaan. En om Afganistan te verstaan, moet ’n mens imperialisme onder die loep probeer neem."
BAQONDE, boosting the use of African language in education: an interview with Bassey Antia
2021-09-08"Language may be a factor in how well the lecturer is understood. Language may be a factor in who understands the assessment question. Language may be a factor in who can communicate their answers and be rewarded adequately for the knowledge they possess."
Die skat in Dalene Matthee se OK Bazaars-inkopiesak
2021-09-08In 1984 het Dalene Matthee as nuweling by die Skrywersgildeberaad in Gordonsbaai opgedaag. Haar aktetas was ’n OK Bazaars-inkopiesak. Die uitgelese gehoor was neusoptrekkerig, maar nie lank daarna nie sou die skat in daardie plastieksak die wêreld na haar voete bring.
Koebaai, Roe v Wade
2021-09-07"Erger nog, indien ’n minderjarige as gevolg van verkragting swanger word, verplig die wet haar nou om die baba te dra."
Reguit met Robinson: ’n Zoom-gesprek met Susan Booysen
2021-09-07Die politieke ontleder Susan Booysen verduidelik aan Freek Robinson hoekom die Onafhanklike Verkiesingskommissie die reg het om op hierdie stadium nuwe kandidate tot die verkiesingslyste toe te laat.
Elders gesien: Jaap Steyn – "Afrikaans het ’n groot seun verloor"
2021-09-07"NALN se gange weergalm van stilte – sy plekkie in die leeskamer is leeg."
Jaap Steyn – ’n huldiging
2021-09-07"Ek is hartseer oor die heengaan van ’n mens met ’n groot intellek en ’n troue hart; maar ek is ook dankbaar vir die verryking wat hy deur sy geskrifte en sy menslikheid in my lewe en die lewens van baie ander gebring het."
’n Liefdesbrief aan Patti Smith
2021-09-06"Internasionale reis gaan moeiliker word, maar in slapelose nagte soos vannag vind ek in my inboks ’n brief van Patti Smith met die subject line: A poem for you."
’n Persoonlike huldeblyk aan Jaap Steyn
2021-09-06"Afrikaans het ’n paar groot biograwe, van wie Jaap Steyn een was."
Koos Oosthuysen (1933–2021): Vertaler van veelvoud
2021-09-03"In mý vertalingkop is Koos Oosthuysen die laaste van die heel grotes." – Antjie Krog bring hulde aan Koos Oosthuysen, vertaler van kerkliedere en die 1996-Xhosa-bybel, wat op 26 Augustus 2021 oorlede is.
