Menings

LitNet se ruimte vir onderhoude, essays, seminare en rubrieke wat toonaangewende menings uitspreek.
LitNet's space for interviews, essays, seminars and columns that express groundbreaking opinions.

Huldiging aan Pieter Fourie (3 April 1940 – 12 September 2021)

Nico Luwes In memoriam 2021-09-13

"Retrospektief beskou, het Fourie inderdaad sy kunstenaarskap op soveel terreine met uitsonderlike artistieke insig, deursettingsvermoë en durf gestand gedoen. Sy stem in die Afrikaanse teater sal nooit uitgedoof kan word nie."

Lesse as teaterresensent van Pieter Fourie geleer

Kerneels Breytenbach Elders gesien 2021-09-13

"Die ontslape dramaturg Pieter Fourie het my een van die beste lesse van my loopbaan as teaterresensent geleer."

Feite: Die mediese wetenskap werk

Izak de Vries Menings 2021-09-13

"By Groote Schuur is daar ’n waglys van honderde kankerpasiënte wat dringend ’n operasie nodig het, maar daar is nie genoeg beddens nie, want die mense sonder inentings lê daardie beddens vol."

Die dag toe ek gesterf het  

Nini Bennett-Moll Rubrieke 2021-09-13

"En iewers, tussen eskatologie en die wetenskap, is skeptici wat probeer sin maak uit die eeue-oue vraag: Skei die gees van die liggaam na die dood, en is die eindbestemming inderdaad die hemel of hel?"

Vandag, twintig jaar gelede

Coenraad Walters Menings 2021-09-10

"En ek dink by myself: ai, as ek daardie resensie 24 uur later eers gestuur het, het dit heel anders gelyk!"

Huldigingswoord aan Jaap Steyn – vanaf Departement Afrikaans en Nederlands, Duits en Frans, UV

LitNet In memoriam 2021-09-10

"Jaap Steyn se kollegas het nie net ’n kollegiale verbintenis met hom gehad nie, maar ook ’n vriendskaplike verhouding. Ons vier dus ook Jaap Steyn se bydrae in Afrikaans en sy nalatenskap as mens."

Die Taliban en vroue se posisie in Afganistan

Izak de Vries Menings 2021-09-08

"Om die Taliban te verstaan, moet ’n mens die geskiedenis van Afganistan verstaan. En om Afganistan te verstaan, moet ’n mens imperialisme onder die loep probeer neem."

BAQONDE, boosting the use of African language in education: an interview with Bassey Antia

Naomi Meyer, Bassey Antia Interviews 2021-09-08

"Language may be a factor in how well the lecturer is understood. Language may be a factor in who understands the assessment question. Language may be a factor in who can communicate their answers and be rewarded adequately for the knowledge they possess."

Die skat in Dalene Matthee se OK Bazaars-inkopiesak

Amanda Botha, Suzette Myburgh, Melt Myburgh Boeke en skrywers 2021-09-08

In 1984 het Dalene Matthee as nuweling by die Skrywersgildeberaad in Gordonsbaai opgedaag. Haar aktetas was ’n OK Bazaars-inkopiesak. Die uitgelese gehoor was neusoptrekkerig, maar nie lank daarna nie sou die skat in daardie plastieksak die wêreld na haar voete bring.

Koebaai, Roe v Wade

Bettina Wyngaard Rubrieke 2021-09-07

"Erger nog, indien ’n minderjarige as gevolg van verkragting swanger word, verplig die wet haar nou om die baba te dra."

Reguit met Robinson: ’n Zoom-gesprek met Susan Booysen

Freek Robinson, Susan Booysen Onderhoude 2021-09-07

Die politieke ontleder Susan Booysen verduidelik aan Freek Robinson hoekom die Onafhanklike Verkiesingskommissie die reg het om op hierdie stadium nuwe kandidate tot die verkiesingslyste toe te laat.

Elders gesien: Jaap Steyn – "Afrikaans het ’n groot seun verloor"

Annelien Diedericks In memoriam 2021-09-07

"NALN se gange weergalm van stilte – sy plekkie in die leeskamer is leeg."

Jaap Steyn – ’n huldiging

Chris van der Merwe In memoriam 2021-09-07

"Ek is hartseer oor die heengaan van ’n mens met ’n groot intellek en ’n troue hart; maar ek is ook dankbaar vir die verryking wat hy deur sy geskrifte en sy menslikheid in my lewe en die lewens van baie ander gebring het."

’n Liefdesbrief aan Patti Smith

Deborah Steinmair Rubrieke 2021-09-06

"Internasionale reis gaan moeiliker word, maar in slapelose nagte soos vannag vind ek in my inboks ’n brief van Patti Smith met die subject line: A poem for you."

’n Persoonlike huldeblyk aan Jaap Steyn

Hennie van Coller In memoriam 2021-09-06

"Afrikaans het ’n paar groot biograwe, van wie Jaap Steyn een was."

Koos Oosthuysen (1933–2021): Vertaler van veelvoud

Antjie Krog In memoriam 2021-09-03

"In mý vertalingkop is Koos Oosthuysen die laaste van die heel grotes." – Antjie Krog bring hulde aan Koos Oosthuysen, vertaler van kerkliedere en die 1996-Xhosa-bybel, wat op 26 Augustus 2021 oorlede is.

Van dink na doen: ’n onderhoud met Christi van der Westhuizen

Lidia Rauch, Christi van der Westhuizen Onderhoude 2021-09-02

Van dink na doen is ’n podsending wat fokus op die wisselwerking tussen werklikheide op voetsoolvlak en akademiese navorsing. Lidia Rauch gesels met Christi van der Westhuizen (skrywer, politieke ontleder en medeprofessor by die Sentrum vir die Bevordering van Nie-rassigheid en Demokrasie aan die Nelson Mandela-Universiteit). 

Die noodsaak vir maatskaplike kohesie

Freek Robinson Menings 2021-09-02

"Een van die organisasies wat betrokke is by die helingsproses in die Phoenix-omgewing is die Privilege-stigting van Barend la Grange. Die organisasie was al by verskeie dorpe betrokke om vyandigheid en wrewel in te perk voordat dit tot gevaarlike uitbarsting kom, soos by Senekal in die Vrystaat verlede jaar. Sy benadering om maatskaplike kohesie te bewerkstellig, is nog die maklikste, beste, mees praktiese wat ek nóg teëgekom het."

Nêrens, Noord-Kaap op kykNET: ’n onderhoud met Nico Scheepers

Naomi Meyer, Nico Scheepers kykNET Portaal 2021-09-02

"Op die verhoog moet ’n woord of die draai van ’n frase jou hartsnare roer; hier kan  die sweef van ’n kamera deur die veld ’n gedig word."

Reguit met Robinson: ’n Zoom-gesprek met Annelize Crosby

Freek Robinson, Annelize Crosby Onderhoude 2021-09-01

Wat kan positief aan grondhervorming wees? Wat van voedselsekerheid? En onsekerheid vir buitelandse en binnelandse beleggers? Freek Robinson gesels met Annelize Crosby, hoof van Grond en Regsake: Agri SA.

Top