Menings

LitNet se ruimte vir onderhoude, essays, seminare en rubrieke wat toonaangewende menings uitspreek.
LitNet's space for interviews, essays, seminars and columns that express groundbreaking opinions.

Pieter Wagener was ’n renaissance-persoon

Jason Lloyd In memoriam 2021-07-16

"Ek was bevoorreg om hom iewers in 2009 te ontmoet. Ek het gereeld by hom koffie gedrink as ek in die omgewing van Fort Beaufort was."

The heart of Howick

Darryl David Opinion 2021-07-15

"Amid the panic for food, though, a strong narrative of the resilience of communities is playing out. We have all seen and heard of communities having to mobilise into security cells to protect their communities. That communities have been forced to do this is nothing short of a disgrace."

Jacob Zuma se politieke teater

Christi van der Westhuizen, Mia Swart, Danie Brand Onderhoude 2021-07-15

Nuusknars ontleed die postkolonie deur nuusgebeure uit verskillende hoeke te bekyk. Christi van der Westhuizen gesels met Danie Brand (Vrystaatse Sentrum vir Menseregte) en Mia Swart (besoekende professor aan Wits se Regskool en vervaardiger by die Al Jazeera-medianetwerk) oor Zuma se jongste truuks in die howe, Dali Mpofu se uitlatings en die EFF-faktor, "lawfare", en die groeiende aanslae teen die oppergesag van die reg.

Where was the thin blue line?

Colin Morris, Izak de Vries Interviews 2021-07-15

Colin Morris has seen 32 years of service in the South African Police Service. He retired at the rank of captain. In this video he explains why the public has the right to ask questions about the lack of policing while parts of the country were being looted. Colin also explains why he does not want soldiers in the streets.

SA bereik kantelpunt: "Cyril het die situasie totaal verkeerd gelees"

André Duvenhage, Melt Myburgh Onderhoude 2021-07-15

"President Ramaphosa hanteer die situasie uiters swak. Buiten goeie toesprake met sagte woorde lyk sy prestasiekaart ver onder die gemiddeld." – André Duvenhage oor die jongste krisis wat Suid-Afrika lamlê.

Kan ons die sosiale kontrak herstel met soldate in die strate?

Abel Esterhuyse, Izak de Vries Onderhoude 2021-07-14

Abel Esterhuyse, ’n hoogleraar in strategiese studies en ’n oudweermaglid, verduidelik hoekom die weermag nie opgelei is om binnelandse beveiliging te doen nie, maar wel in staat is om die polisie by te staan.

The road op die TV: skermgrepe van die afgelope 48 uur

Naomi Meyer Menings 2021-07-14

"Die man op die TV dra nie ’n masker nie, hy dra ’n boks. By ’n gebou uit waarop die letters staan: SANBS."

Reguit met Robinson: ’n Zoom-gesprek met Magnus Heystek

Freek Robinson, Magnus Heystek Onderhoude 2021-07-14

Ons betaal tans die prys vir die afgelope tien jaar se gebrek aan groei, want die armes bly arm en werkloosheid neem toe. Magnus Heystek lig ons in hoe die toekoms sou kon werk. Moet net nie paniekerig raak nie, pleit hy.

Are property owners, or their security personnel, allowed to use force?

Andrew Brown, Izak de Vries Interviews 2021-07-14

"Policing is a fluid, dangerous and changing situation. Not every decision will be perfect. But ultimately, everyone – even a Trump supporter – has the right to live. How much more someone seizing an opportunity to alleviate some of their poverty."

Under siege in Durban

Jessica Smith Opinion 2021-07-13

"My brother has just sent me a message saying that most shelves are empty and he hasn’t even made it into the store yet. Perhaps rationing will still be necessary."

Voedselsekerheid wanneer die winkels leeggedra word: ’n onderhoud met Christo van der Rheede

Naomi Meyer, Christo van der Rheede Onderhoude 2021-07-13

"As daar ’n skaarste is, dan styg die pryse. Die armstes van die armes gaan hieronder ly, dit is die punt."

DH (Heinie) Heydenrych (1938–2021)

Johann Lodewyk Marais In memoriam 2021-07-13

Die akademikus en navorser Heinie Heydenrych is op 5 Junie 2021 in Pretoria oorlede. Johann Lodewyk Marais bring hulde aan hom.

Die Zuma-Cele-pokerspel en leemtes in die prosesreg

Frederik Rudolph van Dyk Seminare en essays 2021-07-13

"Aangesien Vrydag se uitspraak eers ná Woensdag se afsnypunt vir die tronkbevel sou kom, het Zuma en Mpofu hul kaarte geweldig strategies gespeel: Die reeds weifelende Cele is geroep om sy hand te wys, en hy het byna heeltemal onder die Zuma-Mpofu-bluf verkrummel en gevou."

Seesterre

Willem de Swyger Menings 2021-07-12

"Onthou die verhaal van die seesterre. Bepaal jou fokus net by die volgende seester. Een seester op ’n slag."

Het dit nie tyd geword dat ons inentings verplig nie?

Bettina Wyngaard Rubrieke 2021-07-09

"Inentings werk."

Die vernoeming van geboue op die kampus van die Universiteit Stellenbosch: ’n oorsig en ontleding

Bertie Neethling Seminare en essays 2021-07-08

"Die vernoeming of herbenoeming van geboue of lokale aan die US het hoofsaaklik tussen 2004 en 2020 plaasgevind. Die mikpunt met hierdie artikel was veral om na te gaan wanneer bepaalde geboue se name in bepaalde omstandighede vervang is, en wat die redes daarvoor was."

Gent-Universiteit hang solank die vlae uit vir Antjie se koms

Melt Myburgh, Yves T'Sjoen, Louise Viljoen NeerlandiNet 2021-07-07

Die Universiteit van Gent in België ontvang Antjie Krog in Oktober en November 2021 as hul eerste literêre gasskrywer. Yves T’Sjoen en Louise Viljoen besin oor Krog se internasionale statuur as skrywer en haar posisie as kulturele bemiddelaar.

Dromen van een beter leven

Herman Meulemans NeerlandiNet 2021-07-06

"Confronting inequality, Does community development work? en Beneath the surface zijn met zoveel sociologische verbeeldingskracht en praktijkbetrokkenheid geschreven dat Pierre Bourdieu er zich erg aangesproken door zou voelen."

Reguit met Robinson: ’n Zoom-gesprek met Theuns Eloff

Freek Robinson, Theuns Eloff Onderhoude 2021-07-06

Theuns Eloff verduidelik wat by Nkandla gebeur het die afgelope naweek, waarom die polisie nie opgetree het nie, en hoekom die Konstitusionele Hof bereid is om weer Zuma se aansoek aan te hoor.

Rehabilitasie van die Ertjieskloofdam

Handré Brand Seminare en essays 2021-07-06

"Samevattend blyk dit egter dat die US, wat die rehabilitasie van die dam betref, ’n voortreflike taak verrig het. Teen die agtergrond daarvan dat water ’n skaars en waardevolle hulpbron is, is dit nie alleen ’n voorbeeld van ’n projek wat die artistieke kant van sake in ag geneem het nie, maar terselfdertyd ook ’n funksionele eindproduk gelewer het wat die ekologie tot voordeel strek."

Top