Reguit met Robinson: ’n Zoom-gesprek met Doris Viljoen

  • 0

Watter rol kan toekomsnavorsing speel om nuwe tegnologieë, byvoorbeeld internetgebruikersdata, kunsmatige-intelligensie-sisteme en genetiese manipulasie, uit te rol? 

Freek Robinson gesels met Doris Viljoen, senior futuris van die Universiteit Stellenbosch se Instituut vir Toekomsstudies. 

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top