Doris Viljoen

Doris Viljoen is ’n senior futuris by die Universiteit Stellenbosch se Instituut vir Toekomsstudies.

Reguit met Robinson: ’n Zoom-gesprek met Doris Viljoen

Freek Robinson, Doris Viljoen Onderhoude 2021-12-23

Watter rol kan toekomsnavorsing speel om nuwe tegnologieë, byvoorbeeld internetgebruikersdata, kunsmatige-intelligensie-sisteme en genetiese manipulasie, uit te rol? Freek Robinson gesels met Doris Viljoen, senior futuris van die Universiteit Stellenbosch se Instituut vir Toekomsstudies.

Top