Janus op LitNet: terugblik en toekomsvisie

  • 0

Oorspronklike prent van Janus: Wikipedia

LitNet wens al sy lesers seisoengroete en gesondheid toe aan die einde van hierdie jaar. 

Soos die Janus-figuur, kyk LitNet aan die einde van vanjaar terug – besoek gerus OuLitNet (https://oulitnet.co.za/: 1999–2006), en ook die argief  (https://argief.litnet.co.za/: 2006–2012). LitNet sien ook uit na die toekoms – besoek ons webwerf hier vir nuwe inhoud wat weer van vroeg in die nuwe jaar bygevoeg sal word.

Beste wense, die LitNet-redaksie

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top