Menings
LitNet se ruimte vir onderhoude, essays, seminare en rubrieke wat toonaangewende menings uitspreek.
LitNet's space for interviews, essays, seminars and columns that express groundbreaking opinions.
Guido Gezelle en Zuid-Afrika (Deel 2): "Die nasionale digter van Vlaandere in ons verre Suid-hoek"
2021-07-29"Het Gezellearchief bracht mij op nog een ander spoor van Gezelle in Zuid-Afrika. In het honderdste geboortejaar van de priester-dichter zijn niet alleen vieringen georganiseerd in Vlaanderen, in Nederland en Frans-Vlaanderen, ook in Zuid-Afrika."
Huldeblyk aan Herman Bailey
2021-07-29"Herman se lewe is ’n dokument vir die stryd wat bruin mense gevoer het om selfbeskikking."
Is Afrikaans aan die US ’n spyker ryker in haar doodskis?
2021-07-29"Ek moet erken, ek het bekommerd geraak, want ’n paar maande voor die uitspraak het ek my aansoekvorm aan die US ingevul. Ek het Afrikaans as my moedertaal aangedui, en by die vraag oor in watter taal jy jou studie wil voltooi, het ek 'Afrikaans' ingevul. Hoe nou gemaak? Watter valse bemarking is dit dan nou?"
Reguit met Robinson: ’n Zoom-gesprek met Lindie Koorts
2021-07-29Meer as 300 lewens is verloor tydens die onlangse gewelddadige opstande in KwaZulu-Natal en Gauteng. Skade en verliese beloop na raming R200 miljard. Lindie Koorts, geskiedkundige aan die Universiteit van die Vrystaat, skets vir Freek Robinson die historiese en hedendaagse konteks van hierdie opstande, en besin oor gewelddadige krisisse in Suid-Afrika se geskiedenis.
Mymerings oor COVID-19, moederskap en plundergeweld
2021-07-29"Ek is ’n pandemie-mamma wat nes miljoene ander haar ideale prentjie vir baba grootmaak moes laat vaar. Vier maande postpartum arriveer ons trekgoed in Luanda."
COVID-19 en verlore skooltyd: Michael le Cordeur se wenke aan ouers en onderwysers
2021-07-29"Die enigste oplossing is dat ouers begin verantwoordelikheid aanvaar vir hul kinders se opvoeding. Hulle móét hulp soek, saamspan, vennootskappe sluit met hul plaaslike sakemanne. Jy hoef nie geld te hê nie. Dit kos niks behalwe moeite en harde werk om klaskamers in die middag goed skoon te maak, om te sorg dat daar seep en water is om kinders se hande te was, of om maskers te maak vir kinders nie."
COVID-19 en verlore skooltyd: Dewald Koen se wenke aan ouers en onderwysers
2021-07-28"Ouers of voogde moet as ’n span saam met die onderwyser werk. Stel realistiese verwagtinge. Ouers/voogde kan veral jonger kinders soveel as moontlik laat lees. Vir tieners is dit belangrik dat ouers hulle emosioneel ondersteun."
COVID-19 en verlore skooltyd: Estelle Kruger se wenke aan ouers en onderwysers
2021-07-28"Wat vir my uitstaan in onderrig – behalwe die vakinhoud – is kreatiwiteit, humor en pret."
Die eerste Kaaps-woordeboek: ’n onderhoud met Quentin Williams
2021-07-28Die Drietalige woordeboek van Kaaps- (DWK-) projek, wat die eerste woordeboek van Kaaps gaan ontwikkel, is pas bekend gemaak. Die DWK-projek word gelei deur die Centre for Multilingualism and Diversities Research (CMDR) aan die Universiteit van die Wes-Kaap en die nieregeringsorganisasie Heal the Hood Project. Menán van Heerden gesels met Quentin Williams, direkteur van die CMDR.
Herman Bailey, man van krisante en wyn
2021-07-27"Herman Bailey en sy vrou Carol was geliefde mense en ware staatmakers. In Wellington kon jy nêrens ongesteurd saam met hulle beweeg nie."
Vellies is net vellies – of is dit?
2021-07-27"Ontwerpers kan bitter selde al hul landsburgers gelukkig hou wanneer dit kom by die uitrustings wat deelnemers aan die Olimpiese Spele by die openingseremonie dra."
Kuba: ’n tyd vir nuwe idees?
2021-07-27"Daar is ’n ou waarheid: As mense voel dat hulle nie gehoor word nie, voel hulle nie deel nie, dan is verset, ondermyning en die vernietiging van die stelsel die onvermydelike vooruitsig."
Naledi bring hulde aan Rosa Smit
2021-07-22Dit is met groot hartseer dat ons by Naledi verneem dat Rosa Smit oorlede is.
Reguit met Robinson: ’n Zoom-gesprek met Ebbe Dommisse
2021-07-22Dommisse verduidelik hoe hierdie miljardêrs belê in die samelewing, in die Suid-Afrikaanse ekonomie en dan ook in die buiteland.
’n Kultus van positiewe denke
2021-07-22"Van die vroegste tye af het die mens ’n begeerte om te toor: Ek stel dit nou in plein Afrikaans. Want die mens is uitgelewer aan sy eksistensiële (nood-)lot, en daarom is dit nie vreemd dat van die oudste gelowe, bv Wicca, die indruk skep dat die mens deur persoonlike en magiese intervensie die uitkomste van sy lot kan verander nie."
Die jaar toe ek elke aand soesji geëet het
2021-07-21"Op ’n dag besluit ek: tot hier toe en nie verder nie."
Vergeet maar van gun reform, Uncle Cyril
2021-07-21"Toe die poelieste kans het om te baklei teen mense wat terugbaklei, toe is hulle nêrens te sien nie, en die gewone ou op die straat moet maar self sien en kom klaar."
Memory against forgetting
2021-07-19"What we talk about immediately is looting, groceries and medication. Durban, the city where I live, is in the throes of violence and looting such as never seen before in South African history."
Soos oorlog, maar ek is bly ek woon in Howick
2021-07-19"Ja, Howick was ’n brandpunt van ’n angswekkende week, maar die gemeenskap het mekaar wonderlik ondersteun. Ek is bly ek woon in Howick."
Nothing left to loot in Soweto
2021-07-16"The debris I see outside at the looted Thokoza Park Shell garage and the nearby Supa Store lies on the ground like an unbearable weight on the township. This is not the Soweto that I know."
