Reguit met Robinson: ’n videogesprek met Christiaan Basson

  • 2

Het Poetin hom misgis?

Christiaan Basson, voormalige Suid-Afrikaanse ambassadeur in Oekraïne (2014–2018), meen dat die oorlog in Oekraïne een van die interessantste geopolitieke ontwikkelinge sedert die Koue Oorlog is. Freek Robinson vind meer uit.

Lees ook:

Oekraïne: Berigte te velde

  • 2

Kommentaar

  • Alphonsina Houben

    Hartelijk dank aan Ambassadeur Basson voor de interessante uiteenzetting over de situatie in Oekraïne!

  • Pieter de Lange

    Uitstekende uiteensetting van die geskiedenis en impak van die Russiese agressie in Oekraïne.

  • Reageer

    Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


     

    Top