Leefstyl
Stimuleer jou sintuie en leef jou uit: LitNet se ruimte vir elke leefstyl-voorkeur.
Stimulate your senses and express yourself: LitNet makes room for every lifestyle preference.
Persverklaring: Versevlei – ’n eietydse middagvervolgverhaal op RSG
2025-09-29Versevlei is ’n oorspronklike middagvervolgverhaal wat vanaf 29 September, elke weeksdag om 14:45 uitgesaai word.
Commendatio: Netwerk24 kykNET Rapport-prys vir fiksie 2025
2025-09-27"Onrus op Steynshoop is daarom nie net ’n roman wat die hoogtepunt van 2024 se fiksie is nie, dit is ook ’n hoogtepunt in Winterbach se oeuvre."
Commendatio: Jan Rabie-Rapportprys vir debuut en tweede prosawerke 2025
2025-09-27"Dit is ’n uitsonderlike boek: verpletterend én lieflik, vol harde werklikheid én hart."
Commendatio: Netwerk24 kykNET Rapport-prys vir niefiksie 2025
2025-09-27"Haar stem. Dit is haar stem wat klokhelder na jou roep."
Commendatio’s: Netwerk24 kykNET Rapport Boekresensent van die Jaar 2025
2025-09-27Lees Bibi Slippers se commendatio’s van die 2025-boekresensiewenners.
Commendatio: Breyten Breytenbach-prys vir digkuns 2025
2025-09-27"ek en jy bestaan nie is ’n hoogtepunt in Danie Marais se oeuvre."
Commendatio: Herman Binge-filmprys 2025
2025-09-27"Vriende, medelesers, PJO Jonker se roman Die Onsigbare is ’n boek van hoop."
Persverklaring: Netwerk24 kykNET Rapport-pryse 2025
2025-09-27"Trantraal en Africa is twee van die sewe pryswenners wat Saterdagaand 27 September 2025 op ’n glansfunksie by die Mount Nelson-hotel in Kaapstad bekroon is vir skryfwerk wat gedurende 2024 verskyn het. Altesaam vyf boekpryse en twee resensiepryse met ’n totale prysgeld van R1,4 miljoen was op die spel."
Pareltjes uit Amsterdam: Sandra Mujinga se Skin to skin
2025-09-26Oudkorrespondent Johan Allers woon al vir langer as drie dekades in Amsterdam. Nou afgetree, spring hy gereeld op sy fiets op soek na nuwe en ou pareltjes uit Amsterdam. In die volgende video besoek hy Sandra Mujinga se uitstalling Skin to skin in die Stedelijk Museum se kelder.
Gaan Helen Zille Johannesburg kan red?
2025-09-25Die DA het Helen Zille benoem as hulle burgemeesterskandidaat vir 2026 in Johannesburg. Sal sy die stad kan red? Dit vra Freek Robinson aan Hermann Pretorius by die Suid-Afrikaanse Instituut vir Rasseverhoudinge.
Kort balletuittreksels laaf die siel
2025-09-24"Die vertoning wat wag, bied uittreksels uit die internasionale choreograaf en regisseur, Maina Gielgud, se tradisionele Giselle en ook Michelle Reid se stomende Smoke."
Fugard se Boesman en Lena terug op die verhoog
2025-09-24"Die stuk is ’n gepaste huldiging aan een van Suid-Afrika se grootste dramaturge wat in Maart in die ouderdom van 92 oorlede is. Dit ontgin temas van onderdrukking, maar ook die mens se vermoë om aan te hou veg vir hul plekkie in die son."
Konteks en proses: Die Afrikaanse vertaling van Max Havelaar of die koffieveilings van die Nederlandse Handelsmaatskappy (Protea Boekhuis, 2025)
2025-09-23"Die roman het in ’n groot mate bygedra tot die maatskaplike en parlementêre debat oor Nederland se koloniale bewind en daartoe gelei dat belangrike aanpassings gemaak is."
Toyota Stellenbosch Woordfees 2025: Ontaard nooi gehoor uit na ’n saamwees om die woord
2025-09-23"’n Oorkoepelende tema in die bundel sowel as die produksie is belonging, op verskillende vlakke: om te hoort op die aarde, te belong in die samelewing of in jou familie. Daardie soeke na hoort en na tuiste."
Press release: Purple Mountain Heritage Festival 2025
2025-09-22The second installment of last year’s hugely popular Purple Mountain Heritage Festival (PMHF), which seeks to "open hearts, minds, and the doors to the humanity in each of us", takes place in the rural Western Cape town of Porterville on 23 and 24 September 2025. Entry to all events and the food offerings are free.
Uitsonderlike viering van wynplaas, luiperdtrust en outeur
2025-09-19"Vir 21 jaar is die CLT aan die voorpunt van luiperdbewaring in die Kaap. Die organisasie, wat in 2004 gestig is, fokus op die bewaring van luiperdbevolkings deur ’n kombinasie van wetenskaplike navorsing, omgewingsopvoeding en habitatbewaring."
Momentum Aardklop 2025: ’n onderhoud met Amore Bekker
2025-09-18"Daar is geen gewroeg in die vertoning nie. Dit is vrolik, informatief, ironies en gevul met ’n bietjie patos. Ek doen ’n ritueel op die verhoog wat nog by geen konsert al ooit in Suid-Afrika gedoen is nie."
Die klei van ons binnekant
2025-09-18"Vir my word melodie en woorde saam gebaar en saam gebore, baie keer per ongeluk of uit foute en chaos. Ook uit kinderlike, aardse belewenisse, mense en avonture. Uit vrye vreeslose denke, en uit die wals van goed en kwaad."
Pareltjes uit Amsterdam: Binne die Verzetsmuseum
2025-09-18Oudkorrespondent Johan Allers woon al vir langer as drie dekades in Amsterdam. Nou afgetree, spring hy gereeld op sy fiets op soek na nuwe en ou pareltjes uit Amsterdam. In die volgende video besoek hy weer die Nederlandse Weerstandsmuseum in Amsterdam. Dié keer nooi hy ons om van die vaste uitstallings te besigtig.
Tuin van Digters 2025 deur Willem Mulder se lens
2025-09-17Tuin van Digters 2025 het op 12 en 13 September by die Breytenbach Sentrum op Wellington plaasgevind. Willem Mulder was met sy kamera daar.
