In LitNet Akademies se SteedsDink-video’s vertel Afrikaanse akademici van die interessante navorsing waarmee hulle besig is.
Afrikaans is Asambese Mkumatela (US-Taalsentrum) se derde taal. Sy vertel meer oor onder andere haar ervarings as student by die Universiteit Stellenbosch en meertaligheid in Suid-Afrika.
- YouTube-skakel na onderstaande onderhoud: https://youtu.be/PGtD8FioJ7I
Kyk ook:
SteedsDink met LitNet Akademies: Asambese Mkumatela oor haar akademiese navorsing
Lees ook in LitNet Akademies (Opvoedkunde):
’n Ondersoek na die gebruik van vertaalmetodes deur Afrikaanstaalverwerwingstudente
Lees ook op LitNet:
LitNet Akademies Weerdink-onderhoud: onderrig in die tale wat kinders en studente tuis praat

