In LitNet Akademies se SteedsDink-video’s vertel Afrikaanse akademici van die interessante navorsing waarmee hulle besig is.
Afrikaans is Asambese Mkumatela (US-Taalsentrum) se derde taal. In hierdie video gesels sy oor onder meer haar navorsing oor riglyne vir die ontwerp van ʼn taakgebaseerde sillabus met gefokuste pedagogiese vertaaltake vir Afrikaansvreemdetaalstudente, en Suid-Afrika as ’n meertalige land.
- YouTube-skakel na onderstaande onderhoud: https://youtu.be/fhkR9R4XVZo
Kyk ook:
Kollig op akademikus Asambese Mkumatela: meertaligheid in Suid-Afrika
Lees ook in LitNet Akademies (Opvoedkunde):
’n Ondersoek na die gebruik van vertaalmetodes deur Afrikaanstaalverwerwingstudente
Lees ook op LitNet:
LitNet Akademies Weerdink-onderhoud: onderrig in die tale wat kinders en studente tuis praat

