In LitNet Akademies se SteedsDink-video’s vertel Afrikaanse akademici van die interessante navorsing waarmee hulle besig is.
In hierdie video vertel Sakkie Spangenberg meer oor die Christelike geloof in verhouding met ander godsdienste, verdraagsaamheid, kritiese denke, en verskillende ervarings en perspektiewe.
- YouTube-skakel na onderstaande onderhoud: https://youtu.be/CzlTu3ONtUs
Kyk ook:
Lees ook in LitNet Akademies (Godsdienswetenskappe):
Sterwensbewustheid en lewensgenot in die boek Prediker en in gedigte van Breyten Breytenbach

