Kollig op akademikus Sakkie Spangenberg

  • 0

In LitNet Akademies se SteedsDink-video’s vertel Afrikaanse akademici van die interessante navorsing waarmee hulle besig is. 

In hierdie video vertel Sakkie Spangenberg meer oor sy agtergrond en akademiese loopbaan, asook sy mees onlangse LitNet Akademies (Godsdienswetenskappe)-artikel “Sterwensbewustheid en lewensgenot in die boek Prediker en in gedigte van Breyten Breytenbach”.

Kyk ook:

SteedsDink met LitNet Akademies: Sakkie Spangenberg oor sy akademiese navorsing

Lees ook in LitNet Akademies (Godsdienswetenskappe):

Sterwensbewustheid en lewensgenot in die boek Prediker en in gedigte van Breyten Breytenbach

 

 

 

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top