* Klik hier vir die Afrikaanse weergawe.
Your AI IQ: LitNet research (Afrikaans black metal)
Do you have limited time to comb through a long-read article?
Would you like to share quality content with friends, family members or acquaintances who do not understand Afrikaans?
Are you a parent looking for videos and infographics of educational materials to send to your school-aged child?
In this new LitNet series artificial intelligence (AI) is used to generate English summaries of Afrikaans text material within a few minutes.
AI quickly summarises and packages LitNet text material in various formats, such as podcasts, videos and infographics.
The focus is on educational material for learners and in-depth essays on LitNet and accredited Afrikaans research articles published in LitNet Akademies.
Do the various forms of concise AI-generated content capture the essence of the longer Afrikaans text version?
Read the Afrikaans text version in LitNet Akademies (Humanities) (2025) here.
Listen, watch and read the different AI formats below:
Podcasts
How do the two podcasts below differ from each other?
> Podcast 1 (via Google Drive):
(YouTube-link to the podcast: https://youtu.be/q-c4uyo-088\\)
> Podcast 2 (via NotebookLM):
(YouTube-link to the podcast: https://youtu.be/bbhF-7rZJBU)
Video
(YouTube-link to the video: https://youtu.be/cOVOR0hvjGs)
Infographic

(Click here for a larger version.)
................
How does it work?
Videos, podcasts and infographics: NotebookLM uses Google Gemini’s AI to generate content such as visual and audio summaries of, for example, your PDF documents. This program, NotebookLM, is offered as your AI research tool and thinking partner.
Another podcast of the same text: Google Drive also uses Gemini AI to generate audio overviews of PDF documents that transform lengthy, text-rich documents into conversational, podcast-style summaries that can be listened to on any device.
The respective podcasts are downloaded and posted on LitNet as well as LitNet’s YouTube channel (as a podcast), so that they can be shared via LitNet’s official platforms.
What about copyright on articles?
LitNet articles are transformed into concise AI podcasts, videos and infographics with the permission of the authors. The authors retain copyright on their articles.
................
(* Note: AI is known to not be 100% accurate all the time. Any errors in AI-generated content are pointed out by the author(s) as part of these posts.)
Jou KI-IK: LitNet-navorsing (Afrikaanse swartmetaal)
Het jy beperkte tyd om ’n lang artikel te fynkam?
Wil jy lekker inhoud aanstuur vir vriende, familie of kennisse wat nie Afrikaans magtig is nie?
Is jy ’n ouer op soek na video’s en infografika van verrykingsmateriaal wat jy aan jou skoolgaande kind kan aanstuur?
In hierdie nuwe LitNet-reeks word kunsmatige intelligensie (KI) ingespan om binne ’n paar minute Engelse kitsopsommings van Afrikaanse teksmateriaal te genereer.
KI kan LitNet-teksmateriaal opsom en blitsig in verskeie formate (soos podsendinggesprekke, video’s en infografika) verpak.
Die fokus is op skole-inhoud en indringende essays op LitNet en geakkrediteerde Afrikaanse navorsingsartikels in LitNet Akademies.
Vang die verskeie vorme van KI-gegenereerde inhoud die kern van die Afrikaanse teksweergawe vas?
Lees die Afrikaanse teksweergawe in LitNet Akademies (Geesteswetenskappe) (hier.
Luister, kyk en lees die onderstaande verskillende KI-formate:
Podsendinggesprekke
Hoe verskil die onderstaande twee podsendinggesprekke van mekaar?
> Podsending 1 (via Google Drive):
(YouTube-skakel na bostaande podsending: https://youtu.be/q-c4uyo-088\\)
> Podsending 2 (via NotebookLM):
(YouTube-skakel na bostaande podsending: https://youtu.be/bbhF-7rZJBU)
Video
(YouTube-skakel na bostaande video: https://youtu.be/cOVOR0hvjGs)
Infografiek

(Klik hier vir ’n groter weergawe.)
................
Hoe werk dit?
Video’s, podsendinggesprekke, infografika en skyfies: NotebookLM gebruik Google Gemini se KI om onder andere visuele materiaal en klankoorsigte van onder meer jou PDF-dokumente te genereer. Hierdie program word aangebied as jou KI-navorsingsinstrument en KI-denkvennoot.
Nog ’n podsendinggesprek van dieselfde teks: Google Drive gebruik ook Gemini KI om kort klankoorsigte van PDF-dokumente te skep wat lang, teksryke dokumente in gespreks-, podsendingstyl-opsommings omskep waarna op enige toestel geluister kan word.
Die onderskeie podsendings word afgelaai en op LitNet asook LitNet se YouTube-kanaal as ’n podsending geplaas, sodat dit via LitNet se amptelike platforms gedeel kan word.
Wat van kopiereg op artikels?
LitNet-artikels word met toestemming van die betrokke skrywers in kort en kragtige KI-podsendings, -video’s en -infografika omskep. Die skrywers behou kopiereg op hul artikels.
................
(* Let wel: Dit is bekend dat KI nie noodwendig deurlopend 100% akkuraat is nie. Enige foute in die KI-gegenereerde inhoud word deur die skrywer(s) uitgewys as deel van hierdie plasings.)
Read more about artificial intelligence on LitNet here.
Lees meer oor kunsmatige intelligensie op LitNet hier.
Read, listen and watch | Lees, luister en kyk:
Mensveragtend, afstootlik en omstrede: ’n verkenning van Afrikaanse swartmetaal
Die Lasarus-effek: Solomon Tshekisho (Sol) Plaatje (1876–1932)
LitNet-insetsel op Radio 786 se Barakat-program: LitNet se Skole-afdeling (LitNet Akademies)
LitNet-insetsel op Radio 786 se Barakat-program: die jaar wat was en die jaar vorentoe

